Die Kalenderblad bly onveranderd. Datums vir 2021 is nog nie finaal bepaal nie, weens onsekerheid oor skoolkwartale, ens.
Month: October 2020
Spesiale aanbiedinge / Special offers
Ons het weer ‘n wonderlike aanbod op ‘n besonderse versamelaarswyn… hier is jou kans om ‘n unieke wyn aan te skaf teen ‘n prys wat nie sommer geklop sal word nie.
Continue reading Spesiale aanbiedinge / Special offersKry jou hemp en baadjie by Splendidior
Splendidior, die PRG-winkel, geleë onder die Japie Krige-saal, het onlangs weer begin sake doen. Kom maak gerus ‘n draai gedurende weeksdae, 09:00 tot 16:00.
Continue reading Kry jou hemp en baadjie by Splendidior