Terwyl baie van ons jongste Old Boys hul weg terug wend van ‘n welverdiende matriekwegbreek en die realiteite van die toekoms in die gesig staar en van die oueres terugkyk oor die welslae en lesse van 2018, is dit lekker om weer ‘n uitgawe te bring vol inspirerende stories. Continue reading Mense wat ‘n verskil maak
Month: December 2018
International energy leader: Andries Calitz (10A1, 1976)
Old Boy Andries Calitz (1976), hoof-uitvoerende amptenaar van LNG Canada Development, is op 2 Oktober vanjaar deur die Kanadese premier Justin Trudeau geloof vir sy aandeel om die grootste privaatsektor-belegging in dié land se geskiedenis (klik hier vir meer inligting) moontlik te maak. ’n Klasmaat van 1976, Steven Rosendorff, wat self al jare in Kanada werksaam is, het die inligting wat Andries vir hom gestuur het, verwerk in hierdie boeiende oorsig oor sy merkwaardige loopbaan. Continue reading International energy leader: Andries Calitz (10A1, 1976)
Opgradering van koshuise vorder fluks
The upgrading of the school hostels, which forms part of the Masterplan for the School Campus, is progressing well, but financial support from Old Boys, past parents and current parents is needed to complete it in line with the original planning. The school came up with a great initiative to give recognition to donators. Continue reading Opgradering van koshuise vorder fluks
EAT OUT se sjef van die jaar vir 2018 kom van PRG
Eat Out’s Chef of the Year for 2018 is Old Boy Kobus van die Merwe, who made his name by harvesting the ingredients for his dishes from the West Coast veld. He is also currently presenting a cooking show on television. Continue reading EAT OUT se sjef van die jaar vir 2018 kom van PRG
Wenner van die 2019 Rhodesbeurs
Next year’s Rhodes Bursary recipient, Willem Wilken, is a top-achiever since school days and hope to find through his further studies the answer on how the current and past injustices can be resolved through the economy. Continue reading Wenner van die 2019 Rhodesbeurs
Allan Heydorn (1946) ry al 75 jaar lank fiets
Allan Heydorn is probably the oldest Old Boy still riding his bicycle. He even upgraded his ride recently. In this interview he reveals a bit more of his special relationship with bikes. Continue reading Allan Heydorn (1946) ry al 75 jaar lank fiets
Die brons gedenkplaat van die eerste Gimnasium-gebou

Die brons gedenkplaat wat die gebou gemerk het waarin die Gimnasium vir die eerste klompie jare van sy bestaan gehuisves was, is in 2010 gesteel, waarskynlik deur rondlopers wat dit as skroot verkoop het. Continue reading Die brons gedenkplaat van die eerste Gimnasium-gebou
Spesiale aanbiedinge / Special offers
Op soek na spesiale Kersgeskenke vir mense vir wie jy baie omgee of wat ’n vername rol in jou lewe speel? Kyk na ons spesiale aanbod. Kry vier versamelaarsitems vir die prys van drie. Continue reading Spesiale aanbiedinge / Special offers
Z-Dag 2018
Op Z-dag vanjaar was daar weer eens ’n hele paar Old Boy-pa’s en hul matriekseuns.

Hier staan van links Wouter de Kock en Martin de Kock, Theunis Smal en Brynard Smal, Solly Solms en Johnnie Solms, Pieter de Waal en Dirk de Waal, Johann Mostert en Juan Mostert, Quinten Smit en Ethan Smit, Sakkie Visser en Johan Visser, Carinus Lemmer en Luc Lemmer, Arend de Waal en Adriaan de Waal, Bernard Fick en Andre Fick en George Velasario en Alex Velasario.
Leerlingraad lê krans by Paul Roos se graf
Paul Roos se verjaarsdag is op 30 Oktober. Jaarliks, so na as moontlik aan hierdie datum, word ’n krans deur lede van die die leerlingraad by sy graf gelê. Op die foto staan me Marietjie Roos, rektor André van Staden, Thomas Winter, Christopher Changfoot, Malan Truter, Gerhard Cloete (onderhoofseun), Kade Wolhuter, Chris Albertyn (hoofseun), Mfundo Mashiya, Jan-Hendrik la Cock, Tristan Moses, Christiaan de Kock, Paul Ellis, Alex Schliemann, Victor Mandishaya, Neels Rossouw en Francois du Toit.
Foto: Renette Stofberg
Nuuskierig oor wat op die skoolgrond aangaan?
Die skakel na die Semper het verander, want die jongste weergawe, die uitgawe van Oktober 2018, is nou op Netwerk24 se stelsel.
The latest edition of Concipio is available online by clicking here. Bly op die hoogte met skoolnuus.
PRG Classic Golf day
PRG Classic Gholfdag 2019 – Uitnodiging
PRG Classic Golf Day 2019 – Entry form for 4-ball and sponsorship
Reünie-ete van 26 Oktober 2018: Old Boys van 1954, 1955 en 1956 trek saam
Die klasse van 1954, 1955 en 1956 het op 26 Oktober middagete saam geniet. By die geleentheid was (voor van links) Pieter Rossouw, Hennie Joubert, Ian Walls, Kallie de Kock en Bakkies Rabe; (middel van links) Hermien, Hetlo, Freda, Hanna, Delene, Ria en Dos Blok; (agter van links) Attie Mostert, Vidi La Grange, Niel Briërs, Mike Carinus, Chris Hofmeyr, Johan Pienaar, Theophill Steinmann, Dirk vd Merwe, Stiljan Momberg, Dawie Albertyn en George Van der Westhuizen
Foto: Nic de Jager
Manne van 1958 beplan maandelikse ontbyt
‘n Paar 1958ers het in November op die stoep van Devonvale Klubhuis oor ‘n lekker ontbyt, besluit dat dit op ‘n maandelikse grondslag moet gebeur. Hulle nooi ander om by hulle aan te sluit. By dié geleentheid was (sittende) James Joubert (1958 hoofseun), Carl Vlok en Elza van der Walt; en agter hulle Pang Basson, Wouter Pienaar en Nic de Jager.
Die foto is deur Leon (kelner) met Nic se kamera geneem.
