In die hoogs mededingende wêreld van topskole is die voorkoms en gehalte van ʼn skool se kampus en infrastruktuur net so belangrik as die prestasies van sy leerders en Old Boys. Continue reading Voorkoms net so belangrik as prestasie
Month: June 2018
Omvattende meesterplan vir skoolkampus toegelig
At the Old Boys’ annual general meeting Paul Roos Gymnasium’s rector, Mr André van Staden, shed more light on a comprehensive master plan for the school’s campus. This plan, of which the roll-out already began, will not only ensure that the historic buildings on the campus will be properly maintained but will also create facilities that will keep the school at the cutting edge of education. Click here to see the plan. Continue reading Omvattende meesterplan vir skoolkampus toegelig
Heel eerste Kapteinsdinee ʼn groot sukses
Die rugbykomitee van die OSU het op Donderdagaand 3 Mei 2018 hul eerste Kapteinsdinee in die Longroom op Markötter gehou.

Middel van links: Pieter Meyburgh (2004), Russel Gerber (1983), Ettienne Terblanche (1995), Christoff Du Toit (1987), Charl de Villiers (2008), Ernst Joubert (1998), Hein Swart(1986), Justin Swart(1991) en Frede Louw (1982);
Agter van links: Danie Smith (1976), Faf van der Merwe (1977), Gerhard De Wet (1997), Francois van der Merwe (1975), Rufus Dercksen (2017), Joa Swart (2015) en Hennie Steenkamp(1970).
100 Jaar se PRG eerstespan-afrigters
In ons vorige nuusbrief het ons die lys van eerstespan-kapteins oor die afgelope honderd jaar geplaas. Nou lys ons die afrigters, wat vir seker herinneringe sal opdiep aan legendariese onderwysers, waarvan heelparty ook na hul jare by Paul Roos elders bekend geword het as skoolhoofde en inspekteurs van onderwys. Continue reading 100 Jaar se PRG eerstespan-afrigters
Mentorskap-projek vir Paul Roosers lok goeie reaksie uit
Ons leef in moeilike tye waarin ons na mekaar moet omsien. Die OSU het onlangs ʼn nuwe insiatief van stapel gestuur om nie net huidige leerders by te staan nie, maar ook Old Boys, wat in nood verkeer. Die projek is nog in sy kinderskoene, maar het reeds goeie reaksie uitgelok veral met die aanbieding van hulp deur Old Boys. Continue reading Mentorskap-projek vir Paul Roosers lok goeie reaksie uit
Of Cod and Wolf fish…
Daniël Hughes (1994), who represented South Africa in the recent European Boat Angling Championships, shares his unique experience in the Nordic waters:
We left for Iceland on the 20th of May. Four flights later and after 40 hours of travelling we ended up in a remote village called Sudavik, based in the Western fjords. It has a population of about 10 permanent residents and one fish factory and about 40 houses. We had three practice days there. The photo represents the whole Protea team and what we caught on any practice day. Continue reading Of Cod and Wolf fish…
Old Boy se boek oor die Inge Lotz-hofsaak
Barry Pienaar (1973-klas) het onlangs eksemplare van sy boek “Freddy Boy” – the untold story aan die skool geskenk.
Die moord op Inge Lotz in Maart 2005 en die daaropvolgende hofsaak teen haar vriend, Fred van der Vyver, was een van die opspraakwekkendste moordverhore nog in Suid-Afrika. Barry was een van Fred van der Vyver se advokate. Continue reading Old Boy se boek oor die Inge Lotz-hofsaak
Lithops, living stones
Tielman Haumann (1968 matric class)
The small succulent plants called Beeskloutjies or Flowering Stones consist of about fifty species of similar pebble-like plants grouped under the genus Lithops. This name is derived from the Greek words lithos (stone) and opsis (face like). Lithops is one of 123 genera that fits into the family Mesembryanthemaceae. The Afrikaans common family name Vygie(s) is now accepted in many parts of the world to refer to the Mesemb family of succulent plants. Continue reading Lithops, living stones
Spesiale aanbiedinge / Special offers
Our exquisite Splendidior 150 wine is very popular. You can order at a special discount of 50% collector’s item, a blend of twelve 2013 Cabernet Sauvignon estate wines made by Old Boys. This wine will age excellently. Don’t wait, order now because stock is not going to last at these discounts.
Bly op hoogte met skoolnuus
1963 Reünie: Bywoning

Voor van links sit Louis du Plessis, Tyre van Heerden, Johan Neethling, Wim Heese, Eben Brink en Edgar Craill; in die middel van links is Olla Olivier, PK Odendaal, Evert Cilliers, Hennie Brandt, Theo Mey en Walter Scheffler; in die agterste ry van links staan Peter Pfister, Rutledge Boyes, Deon Fourie, Danie Zeeman, Andre Bruwer, Johnny van Heerden, Colin Verwoerd, Hendrik Verloren v Themaat, Nico Kriek, Manie van Zyl, Conraad Wiehanhn, Wolf Hamm, Peter Lor, David Juter, Piet Smit en Johan Marais. Op die inlaste is Johan de Beer en Dirk Hertzog.
Reünie van die 1968 klas
Op vloer: Johan Greeff, Daffy de Jongh en Bernard Stander;
Sittend: Chris van Heerden, Theo Pauw, Fritz Wirth, Marius Burgers, Jef Forrer, Gawie Cillié, Nikki Bosman, Jannie Visser en Pieter Marais;
Staande: Pieter van der Spuy, Marais Neethling, Johan Booyens, Jan Kuipers, Andre Pelser, Frans Krige, Paul Roux, Paul Louw, Bernard Beyers en WP Oosthuizen;
Agter: Louis Williams, Jacques Pauw, Riaan du Plessis, Jan Vallenduuk, Hein Smit, Gert Coffee en Dave van der Spuy.
Klas van 1978 trek saam
Heel agterste ry, van links na regs:
Eggie Nieuwoudt, George Wolfaardt, Emile Muller, Ian Stevenson en Dirk Linde;
Tweede ry, staande, van links na regs:
Francois Schoombee, Ali Heyns, Wouter O’Kennedy, Frik Kirsten, Herman Kruger, Paul Bevan, Leonhard (Solly) Solms, Kobus du Toit, Edward Roelofse, Julius Andrag, Charles Botha, Marius van der Merwe, en Johan van Eeden;
Sittende, op sykant van die bank, van links na regs:
Pieter- Gideon Cilliers en David Stephens;
Op bank voor, van links na regs:
Frans Brown, Louis van Niekerk, Johan Burger, Johan (Vettie) van der Merwe, Johan Pieterse en Danie Winterbach.
Klas van 1988 onthou met ʼn gedenkbankie
Die klas van 1988 het op hul dertigjarige reunie in Maart vanjaar besluit om ʼn bankie te skenk, wat nou in die vierkant van die skool onder die groot wildepruimboom gesien kan word. Die bankie dra naamplaatjies met die name van hul klasmaats wat reeds oorlede is.
