Ereborde versterk historiese bande met Universiteit van Stellenbosch

While the school and the university parted ways more than a hundred years ago, ties are being kept strong between US and PRG, especially by means of honorary doctorates to Old Boys who have excelled in their respective fields as well as by being awarded the Chancellor’s Medal for the top academic performer final year student. Two Rolls of Honour were recently unveiled in the foyer of the school to give recognition to them. Continue reading Ereborde versterk historiese bande met Universiteit van Stellenbosch

Justin Harding verras op Augusta met vuurwarm setwerk

Riaan Gerber (klas van 1972), Die Burger, 16 April 2019

Old Boy Justin Harding’s solid performance at Augusta in April was the highlight of the US Masters for South African golf fans, but it came as no surprize for those that know him well. Hard work not only turned around his golfing career, but may also open other doors for him on the international scene. He is currently ranked 44th in the world, but with his new confidence, work ethics and big stage temperament Harding is a golfer to watch. Continue reading Justin Harding verras op Augusta met vuurwarm setwerk

Old Boys gee Grey Kollege-eweknieë opdraand in titaniese stryd

Die organiseerders van die World Schools Festival, wat in Maart by Paul Roos Gimnasium plaasgevind het, het ons Old Boys uitgenooi om ’n Old Boy-rugbyspan in te skryf om teen ander Old Boy-spanne mee te ding. Die ander skole wat uitgenooi is, sluit in Grey Kollege, Paarl Gim, HJS Paarl, Affies en Hilton. Continue reading Old Boys gee Grey Kollege-eweknieë opdraand in titaniese stryd

Digitalisering van PRG registers

Die afgelope 18 maande is ek en Rita Smit besig om die PRG registers te digitaliseer. Ek doen die toelatingsregisters, terwyl sy die bywoningsregisters tik. Dit het dringend noodsaaklik geword omdat die meeste navrae wat aan die argief gerig word, versoeke is vir inligting oor pa’s, oupas en grootjies wat in PRG was. Dikwels kon persone wat sulke navrae rig self baie min inligting verskaf. Die gevolg was gewoonlik tydrowende soektogte. Continue reading Digitalisering van PRG registers

PRG baas in Sanix-toernooi met grootste punteverskil ooit in eindstryd

Willem Grönum, graad 8

 Die eerste rugbyspan van Paul Roos Gimnasium is op 5 Mei vanjaar by die Sanix-Wêreldjeugrugbytoernooi in Japan as die kampioen-skolespan bekroon nadat hulle in die eindstryd die gedugte span van St Peter’s College van Auckland (Nieu-Seeland) met 52-5 oorrompel het. Continue reading PRG baas in Sanix-toernooi met grootste punteverskil ooit in eindstryd

Uitnodiging na Interskole-dinee op vooraand van stryd teen Grey Kollege

In die aanloop tot die jaarlikse stryd teen Grey Kollege oor die naweek van 16 en 17 Augustus, gaan die Old Boys nie net kragte op die gholfbaan meet nie, maar word daar ook ’n Interskole-dinee op Donderdagaand 15 Augustus aangebied. Die hoogtepunt van die aand is ’n paneelbespreking gelei deur Matthew Pearce waaraan bekende oud-spelers van albei skole gaan deelneem. Continue reading Uitnodiging na Interskole-dinee op vooraand van stryd teen Grey Kollege

Verskeie jaargroepe teenwoordig op vanjaar se AJV

Op Vrydagaand 17 Mei 2019 is die jaarlikse dinee en algemene jaarvergadering (AJV) van die OSU gehou. Die komitee het vroeër vanjaar reünie-jaargroepe aangemoedig om hul reünies ook oor hierdie naweek te hou. Daar was sewe  jaargroepe wat hul reünies ook oor hierdie naweek gehou het: 1964, 1969, 1974, 1979, 1984, 1989 en 1999. Continue reading Verskeie jaargroepe teenwoordig op vanjaar se AJV