Veilig oor die gaping

Major changes have unfolded in recent months, yet our Spring Walkers know that a
welltrodden path always leads to safe passage.

Twee kragtige boodskappe vergesel hierdie laaste uitgawe van die Old Boys-nuusblog vir 2025 – een ‘n terugblik en die ander ‘n kykie na die toekoms. Wanneer van ons dalk êrens by ‘n stranddorp of diep in die bosveld ‘n sondonnertjie geniet en oor PRG reflekteer, sal dit met ‘n gevoel van genoegdoening en tevredenheid wees oor wat bereik is – en oor wat nog voorlê!

Thank you, Nils Flaaten, for your tenure as chairman of the Old Boys Union. You showed us how to be custodians of the maroon machine with steady hands, holding the values of this school in place long after teachers rotate, parents move on, and seasons rise and fall. Thank you for embodying the living principles of gentlemanship and civility – qualities that shape the kind of men the world so urgently needs today.

Die nuwe bestuur het ‘n trotse skip geërf, met uitstekende roetekaarte tot hul beskikking vir die reis vorentoe. Ons wys julle hoe lyk die nuwe voorsitter, Dale Good (1993), en ondervoorsitter, Wouter Hugo du Toit (1999), en vertel julle wat ons van hulle weet.

There is also a not-to-be-missed videographed interview with Jannie de Villiers, the 17th rector of Paul Roos Gymnasium. Two schoolboys put him in the hot chair for a penetrating conversation. He comes across as a humble man with a wealth of wisdom and experience, promising to be fully present – body and mind. For anyone curious about the future of PRG and the man guiding it, this episode offers an engaging and inspiring introduction.

Daar is ook opwindende nuus oor ‘n houtvoetpad voor die skool wat die lewe vir fietsryers en voetgangers soveel veiliger gaan maak; ‘n filosofiese terugblik op vanjaar se Lenteloop; die mediasentrum wat ná vyf jaar goed gevestig is; en terugvoering oor die reünie van die Klas van 1980.

So, happy holiday reading! And if you’re still searching for Christmas gifts for the Paul Roosers in your life, don’t miss the special offer available. We look forward to your feedback on this issue.

Honouring those who uphold excellence

Paul Roos Gimnasium se tradisie van uitnemendheid word gebou op die toewyding van sy gemeenskap. Met dié uitgawe belig ons die bydrae van die PRG 150 Trustfonds, die PRG Stigting en Klub 1000, wat deur hul ondersteuning verseker dat die skool se ryk nalatenskap steeds groei en ontwikkel.

This commitment to quality education is further strengthened by individuals who lead by example. Nils Flaatten, chairman of the Old Boys community, has played a pivotal role in uniting and inspiring alumni. Former and current students such as rugby players Steven Kitshoff and Tiaan Basson continue to uphold the values instilled at PRG through their contributions in sport and leadership.

Ons onthou ook met respek die ontslape dr. Frikkie Lombard en Pieter-Jan Bestbier, wie se bydraes tot Afrikaans en gemeenskapsontwikkeling ‘n diep en blywende impak gelaat het. Hul nalatenskap word steeds gevoel in die werk van Paul Roos Old Boys en die gemeenskap wat hulle so passievol ondersteun het.

Despite today’s challenges, Semper, the official learners magazine, highlights how Paul Roos continues to maintain its high standards of education. It is a testament to the resilience and dedication of staff, students, and supporters who strive to uphold excellence in every aspect of school life.

Sluit aan, word deel van die geskiedenis en bou saam aan die toekoms van Paul Roos Gimnasium. Ons bly gefokus op ons visie, ons tradisie en ons waardes—Semper Splendidior!

Let us know how you have enjoyed this edition.

Dit gaan oor meer as suksesse en prestasies

Teen die agtergrond van die Drakensteinbergreeks in Paarl, word ‘n besondere oorwinning na die wedstryd teen Boishaai gevier.

By die Massareünie en Algemene Jaarvergadering het rektor André van Staden ons herinner dat al presteer Paul Roos Gimnasium op elke gebied van die akademie, sport en kultuur, gaan dit eintlik oor die etos, waardes en die gees van die skool.

The old school values of pride, respect and gentlemanship must be protected and lived according to, if we want to command respect. It must be carried over from generation to generation.

Uit die argiewe is daar verskeie mooi stories in hierdie uitgawe. Wyle prof. Pieter Kapp neem in ‘n Huisgenoot-artikel van 1966 oor die skool se eeufees die leser terug na die heel eerste vergadering waar dertig Stellenbossers besluit het dat dié dorp ‘n goeie skool verdien.

There are also some interesting stories from the archives about the man who the school was named after, as well as statistics to prove that PRG is the school that, so far, has the most Springbok rugby players. One of them is Steven Kitshoff, who departed recently from the Stormers, but still has much to give to the game.

Op akademiese gebied het Jean Durand voortgebou op sy prestasies van die verlede deur die gesogte CGW Schumann-toekenning in ekonomiese en bestuurswetenskappe aan die SU te wen, en al is Dieter Eiselen eintlik ‘n Amerikaanse voetbalster, spog hy nou ook met ‘n graad van Yale-universiteit.

The Old Boys know how to celebrate special occasions and there are stories and photos from the 1963, 1983, 1993 and 2003 class reunions, as well as a Class of 2000 Spitbraai at the cricket match between PRG and Grey High. Pollas were held in Helderberg, Sydney and Windhoek.

Skaf vir jou die handelsmerk Puffer-baadjie aan om PRG by sy sportgeleenthede in die derde kwartaal te ondersteun. Onthou ook om vir die 2023-Lenteloop op die Swartboskloofroete te registreer.

A remarkable victory was achieved in an away game against Paarl Boys High. You will enjoy this edition and we will appreciate your feedback.

Ons gesels met ons nuwe rektor

Die nuwe rektor is nog skaars twee maande met ons, maar mnr. André van Staden was van die eerste dag tuis en dis duidelik dat hierdie ervare onderwysman met ′n passie vir Afrikaans ′n intense belangstelling in die ontwikkeling van jongmense het. Ons het hom uitgevra oor sy loopbaan tot nou, veral die jare by Pearson en die uitdagings wat op Paul Roos wag en wat hy as die 16de Rektor van hierdie trotse skool wil bereik.

Continue reading Ons gesels met ons nuwe rektor

Jannie van der Westhuizen, die vyftiende rektor van PRG: 1 April 2007-31 Maart 2017

Oud-Springbokstut en wynmaker Hempies du Toit se afskeidsgeskenk aan Jannie van der Westhuizen was 'n kis van sy 2007-Annandale wyn. Van der Westhuizen het in 2007 as rektor by Paul Roos begin.
Oud-Springbokstut en wynmaker Hempies du Toit se afskeidsgeskenk aan Jannie van der Westhuizen was ‘n kis van sy 2007-Annandale wyn. Van der Westhuizen het in 2007 as rektor by Paul Roos begin.

Mariena Kotze, argivaris van Paul Roos Gimnasium, gee ’n oorsig van die lewe en werk van Jannie van der Westhuizen, wat pas as rektor uitgetree het en deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns as vanjaar se wenner van die Elizabeth C Steijn-medalje aangewys is. Continue reading Jannie van der Westhuizen, die vyftiende rektor van PRG: 1 April 2007-31 Maart 2017

A leader par excellance

In ’n afskeidsboodskap namens die leerders wat in die termyn van die Jannie van der Westhuizen hoofseuns was, vertel DYLAN DE NYSSCHEN, hoofseun van 2013, dat die uittredende rektor dikwels as persoonlike mentor en vertroueling vir hulle opgetree het. Dit kos iemand met selfversekerdheid en wysheid om so ’n rol te speel en dit is hoekom mnr Van der Westhuizen die hoogste agting van die leerders in sy termyn geniet het. Hy verlaat nou die skool, maar sal nooit vergeet word nie. Continue reading A leader par excellance

’n Man van sy woord

Toespraak van mnr. Jannie an der Westhuizen tydens sy laaste saalbyeenkoms op Maandag 27 Maart 2017

Good Morning Paul Roos

Standing here knowing it is for the last time, is completely unreal. It is also an emotional moment – so please forgive me for getting emotional.

I was privileged to serve education for 37 years. My career took me to five different places and five different schools. The last 10 of those years at Paul Roos. Continue reading ’n Man van sy woord