Ons hooffoto in hierdie uitgawe van ons nuusblog vir Paul Roos Gimnasium neem ons terug na 1974 en die ou tradisie van Forty Days. Op 13 Oktober is dit Z-dag: die laaste amptelike skooldag van die matrieks. Die laaste skof van ons skooljaar lê voor en dit is ʼn uitdagende steilte, die groot toets van kennisoordrag, maar eintlik nog meer. Die groot vraag is hoe goed is ons produkte van twaalf jaar se onderwys en opvoeding vir die lewe daarbuite voorberei. Continue reading Terugflits op ‘n ou tradisie
Month: October 2017
Old Boys se prestasies op prysuitdeling uitgelig
Op die skool se jaarlikse prysuitdeling het die rektor, mnr. André van Staden, na enkele van die vele prestasies wat oudskoliere vanjaar behaal het, verwys en ook melding gemaak van die sterk band wat daar tussen die skool en sy oudleerders bestaan.
Continue reading Old Boys se prestasies op prysuitdeling uitgelig
Mnr Jannie van der Westhuizen bedank Old Boys vir hul geskenk
Retired rector Jannie van der Westhuizen writes from George not only to express appreciation for the OBU gift of a collection of Splendidor wines, but also to stress that it was a privilege to be part of an unique school where the emphasis is placed on maintaining special values, high standards on all terrains, accountable educational practices, a balanced approach to the teaching of boys, strict ethics and institutional independence. He thanks the Old Boys for their commitment and support during his tenure of ten years. Continue reading Mnr Jannie van der Westhuizen bedank Old Boys vir hul geskenk
Spesiale aanbiedinge / Special offers
- 50%-korting op die 3-liter Splendidior
- 20%-korting op ander groottes (750ml, 1,5-liter en 15-liter)
https://drive.google.com/file/d/0B_MdC-pxduX0SGhWVmw3R25RS0k/view?usp=sharing
Hoofleiers vir 2018
Tough rugby season for our boys

Paul Roos Gymnasium played this year 246 games in total of which 174 (70.7%) were won. The season, which started officially on 16 March against Swartland High School in Malmesbury and ended on 19 August in Stellenbosch with a nail biter against Grey College, produced some excellent rugby with exciting results over the various age groups throughout the year. Continue reading Tough rugby season for our boys
Paul Roos Hockey 2017
2017 will be fondly remembered because we ended our season in front of a packed house at the Maties astro. The style of play displayed by all our teams at the season-ending fixture versus Grey College was a joy to behold. Continue reading Paul Roos Hockey 2017
Paul Roos Football 2017
The 2017 football season will go down in Paul Roos history as one which defined football and the way it is viewed at the school for many years to come. PRG Park became the established home of PRG football, where footballers could express themselves daily, proudly wearing the Jaguar logo on their respective match kits. The Jaguar sponsorship provided exciting opportunities and initiatives, enabling the managerial staff to present better equipment and coaching. Continue reading Paul Roos Football 2017
Bly op die hoogte met skoolnuus
Die nuutste Semper gee ‘n terugblik op die matrieks van 2018 se skoolloopbaan, presies 1728 dae, wat “oomblikke van glorie, maar ook oomblikke van hartseer, ingesluit het”. Continue reading Bly op die hoogte met skoolnuus
Bergfietsryers oorheers WP liga vanjaar
Geesdrif het vanjaar hoog onder die bergfietsryers geloop. Elke lid van die span was gemotiveerd om sake reg te stel wat in 2016 verkeerd geloop het. Ons het al van vroeg bymekaar gekom en begin werk aan ʼn resep vir sukses wat tot nou toe goeie resultate gelewer het. Continue reading Bergfietsryers oorheers WP liga vanjaar
Old Boys wen titaniese stryd om Touchies-skild te bekom

Vir meer foto’s van die toernooi, kliek hier.
Die jaarlikse Touchies-toernooi tussen die Old Boys en die skoliere het vanjaar op 25 Augustus op Markötter plaasgevind.
Spanne het weer eens bestaan uit sewe manne met “rolling subs” en die wedstryde is op ʼn tweegroep-uitklopbasis beslis. Elke span het uitspeelwedstryde in sy groep gespeel voor die uitkloprondtes aangebreek het. Wedstryde is 8 minute lank aan ʼn kant op die helfte van die hoofveld van Markötter gespeel en twee wedstryde kon tegelykertyd gespeel word. Continue reading Old Boys wen titaniese stryd om Touchies-skild te bekom
Net anderkant die hek
Jo Prins skryf oor die reünie van die 1987-klas
Skoolreünies bly nou maar eenmaal ʼn vreemde affêre…
Soveel te meer as jy vir die eerste keer in 30 jaar besluit om uiteindelik dié ritueel mee te maak. Continue reading Net anderkant die hek
Hier staan die manne van 1997
Wat hierdie groep manne van die 1997 matriekgroep tydens hul reünie gedoen het, weet ons nie, maar wat ons wel weet was dat hulle op Vrydag 18 Augustus 2017 op die treëtjies voor die kantoor vir ʼn groepfoto geposeer het.
Ons soek “40 days”- foto’s
Martin Booyens het onlangs ʼn paar foto’s gestuur van sy 1974-klas se 40 days. Ons soek nog graag sulke foto’s en bydraes van ander klasse se 40 days deur die jare. Die 1974-matrikulante op die eerste foto (sien die inleiding van hierdie blog) is Lourens Steyn, Anton Pio, Hein Janse van Rensburg, Nico Malan en Martin Booyens. Continue reading Ons soek “40 days”- foto’s


