Hier in die suidelike halfrond van ons planeet is dit nou amptelik lente. Dag-en-nagewening het rondom 21 September plaasgevind en van nou af tot kort voor Kersfees word die dae langer en die nagte korter. So asof die natuur weet dit is nou tyd om meer goed gedoen te kry, is ons baie meer energiek en lus vir die lewe.
Continue reading Lente bring lewenslus en vernuwingMonth: October 2022
Christian stap voor by Statebondspele
Christian Sadie (2015), paralimpiese swemmer, het die eer gehad om saam met Bongi Msomi, kaptein van die Proteas-netbalspan, die draers van die Suid-Afrikaanse vlag by die opening van die Statebondspele in Birmingham, Engeland, te wees.
Christian het die land en sy alma mater verder trots gemaak deur in die 50m-vryslag (klas S7) ‘n bronsmedalje te verower.
Vroeër vanjaar het Christian in Madeira by die Paralimpiese swem-wêreldkampioenskap die silwermedalje in die 100m-borsslag (klas SB7) ingepalm.
Grey-naweek sorg vir baie prestasies
Die Grey-naweek het meer prestasies as net spogoorwinnings op die sportvelde opgelewer.
Die opwindende en langverwagte interskoledinee en -veiling op 18 Augustus het vir die skool ‘n inkomste van 1 miljoen Rand besorg. Klik op die volgende skakel om te sien wat die skool daaroor berig het: https://paulroos.co.za/augustusmaand-n-hoogtepunt-op-prg-se-kalender-van-sport-en-kultuur/
Continue reading Grey-naweek sorg vir baie prestasiesLenteloop op Erfenisdag was ‘n bydrae tot natuurerfenis
Deelnemers aan die Lentelope wat 50 jaar gelede op verskeie plekke in Suid-Afrika gehou is, het medaljes ontvang vir hul prestasies. Die hoofmotief van die Departement van Sport en Ontspanning toe was waarskynlik om deelnemers aan te spoor om fikser te word.

PRG Societas in collaboration with Deloitte celebrated Arbour Week

Paul Roos Gymnasium (PRG) Old Boys generously donated seedlings of the Coastal Coral tree (Erythrina caffra) to the school’s environmental club, PRG Societas. These will be distributed to local primary schools and planted by PRG staff and learners when they are bit stronger.
Continue reading PRG Societas in collaboration with Deloitte celebrated Arbour WeekJapie Krige-saal hartklop van familiefees

Die Japie Krige-saal word as die hart van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch beskou en gaan ook die hooflokaal wees wanneer die familie Krige in Desember 2022 ‘n groot saamtrek hou om die aankoms van die stamvader meer as driehonderd jaar gelede te herdenk.
Hoekom is die saal na Japie Krige vernoem? Hy was 30 jaar lank die vise-hoof en 20 jaar lank inwonende koshuisvader wat duisende jong manne in toom moes hou. Hy was ‘n legende.
Vir die Krige Fees 300 sal daar uitstallings in die saal gebou word en gesprekke gehou word met bekende Kriges, soos die aktrise Alice en die Springbok-kaptein, Corné.
Vind meer uit by https://www.krigefamily.co.za/krige-fees-300
A new way of investing in art

If you don’t know what non-fungible tokens are, it is time to catch up with Old Boy Portchie (Jan Hendrick Viljoen 1981), who has recently entered the burgeoning world of non-fungible tokens (NFTs) with a digitally generated canvas art collection called ‘Cycling by the Riverside’.
Continue reading A new way of investing in artKom hoor meer oor Pieter du Toit se onthullende nuwe boek

Old Boys word genooi om op Donderdag 17 November ‘n bekendstelling van topverkoperskrywer Pieter du Toit (1997) se nuwe boek, The ANC Billionaires – Big Capital’s Gambit and the Rise of the Few, by die Markötter-sportkompleks by te woon.
Continue reading Kom hoor meer oor Pieter du Toit se onthullende nuwe boekSkool, musiek en taal ‘n wenresep

‘n Mens kan nie help om te wonder of skool, musiek en taal die resep is vir die sukses wat die Afrikaanse folk-duo Vrede tans met hul eerste Afrikaanse enkelsnit en musiekvideo behaal nie.
Continue reading Skool, musiek en taal ‘n wenresepLetter from an Old Boy’s proud mom

The Old Boys’ Union likes to share in the success of our members, young or old, and that is why we publish this letter of a proud mother.
Continue reading Letter from an Old Boy’s proud momA local flavour to SA’s success in the XV Cana Senior African Championships
Two Old Boys – Righardt Muller (2020) and Ruard van Renen (2021) – were selected for the South African team that took part in the XV CANA African Senior Swimming Championships from August 20th to August 25th in Tunis, Tunisia.
South Africa once again topped the swimming medal table, but this time around the nation claimed 40 pieces of hardware, with 22 gold, 8 silver and ten bronze medals. Algeria wound up in the runner-up spot with 26 total medals, including 10 golds, while Egypt rounded out the top 3 finishers with 30 medals but just 7 golds.
Ruard made a good contribution to this tally by being part of the relay teams that won gold in the 4x 100m Freestyle (Mixed) and 4 x 100 Medley (Men) and bronze in the 4 x 100m Medley (Men), as well as winning bronze medals in the 50m Backstroke and 100 m Backstroke for men.
Nuwe OSU-Lidmaatskapaansluitings
Nuwe Leerlingraad aangewys

Hoofseun: Miguel Carelse
Onderhoofseuns: Joshua Acker en Paul Roos
Leerlingraad: Theodor Andrag, Ethan Arlow, Ruan Botes, Izak de Wet, Tristan Ehlers, Cosmo Enthoven, Paul Enthoven, Jonathan Essien, Keehan Etson, Aon Hendricks, Ryan Jack, Jared Jales, William Louw, Connor Morrison, Hattingh Nel, Hlumelo Sibaca, Kyler Tennant en Jo van Rooyen.
AFGRI Stellenbosch Spring Fair offers something new for all

On 22 October PRG will host the AFGRI Stellenbosch Spring Fair at the Markötter Sports Complex – a one-day market catering for those with a love of and interest in decorative art, furniture, beautiful home, garden necessities and other must-haves… as well as delicacies within the culinary, wine and craft drink sectors
Continue reading AFGRI Stellenbosch Spring Fair offers something new for all


