Die spiraal kring al hoe wyer uit

‘n Mens is geneig om aan die einde van ‘n skooljaar wanneer die laaste eksamens geskryf en projekte, soos die bou van ‘n nuwe sportfasiliteit of ‘n koshuis afgehandel word, in terme van ‘n siklus te dink, maar in Paul Roos Gimnasium se geval is dit dalk eerder ‘n spiraal wat met elke ring wat voltooi word al hoe wyer uitstrek.

Continue reading Die spiraal kring al hoe wyer uit

Secunda: Nuwe koshuis in gebruik geneem

The great need for hostel accommodation at Paul Roos Gymnasium was recently addressed with a project creating 18 more beds and a room with an en suite bathroom for a live-in assistant. Secunda is the beginning of a new hostel, but will at first be managed as an annex for grade 10’s of the Nova Hostel.

Vooraansig van Secunda, wat in akkommodasie vanaf ‘n busstoor omskep is.
Continue reading Secunda: Nuwe koshuis in gebruik geneem

World-class indoor cricket facilities at school will benefit entire Stellenbosch community

Paul Roos Gimnasium het met Remgro en die Universiteit van Stellenbosch saamgespan om ‘n binnenshuise krieketfasiliteit van wêreldstandaard op die skool se kampus, net langs die hoofkrieketveld, te ontwikkel. Die nuwe fasiliteite is pas voltooi teen ‘n koste van ongeveer R15 miljoen en sal deur al die partye benut kan word. Die gasspreker by die opening op 17 November was Gary Kirsten, wat ook die nette amptelik ingewy het. Kliek hier vir ‘n blik op die gebeure.

Continue reading World-class indoor cricket facilities at school will benefit entire Stellenbosch community

Welverdiende huldeblyk aan Heléne van Wyk op aand van Massa-reunie

At the recent Mass Reunion the guest of honour was Heléne van Wyk. Former Rector Jock de Jager delivered the following address about this remarkable and much-loved lady who gave 51 years of her life to PRG. Portchie gifted her with one of his paintings at the occasion. Also have a look at a video of this interview of Frans van Niekerk with Heléne about the highlights of the time that she had spent at Paul Roos Gymnasium:

Continue reading Welverdiende huldeblyk aan Heléne van Wyk op aand van Massa-reunie

Andries (Andy) Calitz (1976) kry eredoktorsgraad by US

Old Boy, ingenieur en inspirerende sakeleier Andries Carel (Andy) Calitz ontvang in Desember die graad Doktor in die Ingenieurswese (Ding) honoris causa van die Universiteit Stellenbosch.

Also an SU alumnus, Andries plays a prominent role in the international energy supply sector. Serving as the secretary-general of the International Gas Union since August 2021, he continues to drive political, technical and economic progress in the gas industry globally.

‘n Welverdiende eer!

Die Universiteit Stellenbosch het onlangs besluit om eredoktersgrade toe te ken aan (van links bo) regter Frederick Daniël Jacobus (Fritz) Brand, Diana Ferrus, dr Patrice Matchaba, Nicky Newton-King, Andries Carel Calitz en prof Vikram Patel.

Pa se slagspreuke ‘n rigsnoer vir Herschel

Die ontvangs van ‘n eerstespanrugbytrui is ‘n grootste oomblik vir ‘n Paul Rooser en sy ouers.

Herschel Jantjies (2014) het onlangs in die Daily Maverick geleentheid gekry om in sy eie woorde oor sy pa, Samuel Johannes Jacobus Jantjies, te vertel in die reeks onderhoude Lessons from my Father deur die opvoedkundige Steven Anderson.

Continue reading Pa se slagspreuke ‘n rigsnoer vir Herschel

Old Boys played part in Namibia’s “surreal” performance at recent T20 Cricket World Cup

Twee Old Boys, naamlik Stephen Baard (2010) en Jan Nicol Loftie-Eaton (2018), het onlangs vir Namibië aan die T20 Krieket-wêreldbekertoernooi deelgeneem. Stephen vertel meer oor die ervaring en die lesse wat geleer is.

Continue reading Old Boys played part in Namibia’s “surreal” performance at recent T20 Cricket World Cup

2021 school annual now available

Just when we thought that we are not going to have anything from the school ground to share with the Old Boys in this issue, the  Paul Roos Gymnasium 2021 Yearbook made its appearance.

Puik fotografie, goeie verslaggewing, knap redigeerwerk en ‘n ontwerp van hoogstaande gehalte word gekombineer om ‘n  manjefieke produk te lewer. En die beste van alles, dit is gratis tot jou beskikking deur op hierdie skakel te klik.

Die lank afgewagte Classic Gholfdag ‘n wenner in alle opsigte

Hier staan die  wenspan van die PRG Classic Gholfdag:
Christo Botha; Merwe Benade; Pieter Carinus en Jimmy Victor. By hulle is Beyers Truter en Marelise Visagie van Lew Geffen Sotheby’s Realty International

Die PRG Classic Gholfdag, wat ‘n paar maal uitgestel moes word, is  op Donderdag 21 Oktober 2021 by die Stellenbosch Gholfklub gehou.

Continue reading Die lank afgewagte Classic Gholfdag ‘n wenner in alle opsigte

Rugbykomitee-gholfdag bly gewild

Die Rugbykomitee-gholfdag in samewerking met Cape Pots is op 18 November by Stellenbosch Gholfklub gehou.

A sincere thank you to our main sponsor, Cape Pots, supporting sponsors, golfers, wine donors and Stellenbosch Golf Club. Once again, the day was enjoyed by all! We are extremely thankful.

The winning team for 2021: Dieter Buurman & Petri Lotz, who won Scotty Cameron putters.

 Hier is skakel na al die foto’s van die Rugbykomitee- gholfdag: https://www.smugmug.com/gallery/n-zHctgP

Dagboek solank  10 November 2022, dan maak ons weer so.

Helderberg Polla kuier by Pink Valley op 25 November

Die Helderberg Polla is op die wynplaas Pink Valley net buite Somerset-Wes op Donderdag 25 Oktober 2021 gehou en baie goed deur Old Boys in die omgewing ondersteun.

Die aand het afgeskop met ‘n insiggewende gesprek onder leiding van Stephan Jordaan oor belangrikheid van die Old Boys by Paul Roos en die impak wat Covid-19 op Paul Roos se sport die afgelope jaar gehad het. 

Continue reading Helderberg Polla kuier by Pink Valley op 25 November