While South Africa is still basking in the glory of our Rugby World Cup triumph, Paul Roos Gymnasium can take pride in its world record breaking contribution (Chairman’s Report) in achieving this and in the success of the tournament in Japan. The call-up of Damian Willemse to replace an injured Bok who was sent home, grew the number of Old Boys in the Springbok team to five and to six the number playing in the tournament.
Month: November 2019
Lang verwagte nuwe Roosinbosch en Splendidior gooi hul deure oop


Paul Roos Gimnasium spog vanaf Oktober vanjaar met ʼn kafeteria, Roosinbosch, en ʼn handelsmerk-winkel (“brand shop”), Splendidior. Continue reading Lang verwagte nuwe Roosinbosch en Splendidior gooi hul deure oop
Blue Plaque status for Paul Roos
Paul Roos het onlangs Blou Gedenkplaat-status gekry, net die tweede skool buite die Kaapse skiereiland wat op hierdie wyse vereer word. Continue reading Blue Plaque status for Paul Roos
Drie Eendrag-prims op ʼn ry kom van Paul Roos
Dit gebeur nie aldag dat drie Paul Roosers mekaar een na die ander opvolg as primarius van ʼn universiteitskoshuis nie. Continue reading Drie Eendrag-prims op ʼn ry kom van Paul Roos
Jean Mering aangewys as boekresensent van die jaar
Jean Meiring (1991) is onlangs aangewys as die kykNET-Rapport Boekresensent van die jaar 2019 vir nie-fiksie vir sy resensie van die Chris Barnard-biografie Hartebreker (James-Brent Styan).
Lees meer op Litnet self oor die toekenning: https://www.litnet.co.za/kyknet-rapport-boekresensent-van-die-jaar-2019-niefiksie/?fbclid=IwAR2rUU-eibdJJUUU98nm0rsUtpB77V-FTNsoHvuqSprzhUNfYMCcUVzBRhg
Bradley Weiss wins his second Xterra World Championship
Bradley Weiss (2007) did it again, when he won the Xterra World Championships for the 2nd time in Maui, Hawaii on October 27. The first time was in 2017. He came second last year.
Bradley said afterwards:
“I didn’t know I would ever win again, so today’s win today was incredibly wonderful,” he said. “It’s such a unique race and special race and something that so many athletes put time and effort into and that makes it all the more sweet to win, knowing that everyone arrives here in the best shape on race day. You have to make it count. I couldn’t be happier.”
Dieter Eiselen gaan van krag tot krag in Amerikaanse voetbal
Die opkomende Amerikaanse voetbalster Dieter Eiselen, kom uit dieselfde stal wat vanjaar die nuwe rugbyheld, Herschel Jantjies, opgelewer het, naamlik PRG se 2014-matriekgroep. Continue reading Dieter Eiselen gaan van krag tot krag in Amerikaanse voetbal
Emile Joubert skryf glansboek oor historiese Kanonkop
Uit die pen van Old Boy Emile Joubert (1980), bekende joernalis en wynskrywer, het pas ʼn boek oor die wynplaas Kanonkop verskyn. Die Krige-familie wat Kanonkop besit, het ook sterk bande met Paul Roos Gimnasium. Continue reading Emile Joubert skryf glansboek oor historiese Kanonkop
Etienne van Heerden se jongste roman ʼn “era-definiërende” boek
Etienne van Heerden (1972) het onlangs in Stellenbosch voor ʼn stampvol gehoor sy 14de roman bekend gestel: Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Continue reading Etienne van Heerden se jongste roman ʼn “era-definiërende” boek
Schalk Brits se prestasies in ʼn neutedop

Beroep op Old Boys om droogtehulpfonds te steun
Leon Mostert (1973) het na ʼn besoek aan Sutherland waar hy die omvang en impak van die droogte besef het, sy klasmaats genader om die Sutherland-droogtehulpfonds te steun. Die OSU het besluit om die fonds onder alle Old Boys bekend te maak omdat daardie boere dit bitter nodig het.
Fondse word in die trustrekening van ʼn prokureursfirma inbetaal. Die firma administreer die fronds gratis en sal die uitbetalings hanteer. Die verspreiding van voer sal deur die plaaslike
boerevereniging gedoen word. Klik hier vir die bankrekeningnommer en verwysingsnommers.
Spesiale aanbiedinge / Special offers
Ons het weer ʼn wonderlike aanbod op ʼn besonderse versamelaarswyn… hier is jou kans om ʼn unieke wyn aan te skaf teen ʼn prys wat nie sommer geklop sal word nie. Continue reading Spesiale aanbiedinge / Special offers
Trotse Old Boys by hul graad 12 seuns
Loer gou watter Old Boys het vanjaar seuns in matriek gehad:

Van links: Erhardt (1986) en Karl Peter Thiel; Jaco (1986) en Samuel Durand; Ryk (1986) en Liam Rossouw ; Pieter-Jan (1986) en Hannes Bestbier; Hein (1986) en Fourie en Joubert Swart; Oupa Ryk Joubert (1966) en sy kleinseun Rijk Joubert; Kosie de Villiers (1972) en Adrian Crous; Johan (1986) en Matthew Cilliers; Christiaan (1988) en Christiaan van Lamp; Wade (1988) en Kent Grimbeek; Roelou (1987) en Daniel Slabbert; Erhard (1991) en Eli Roux en Gary (1988) en Darren Zurnamer.
Nuuskierig oor wat op die skoolgrond aangaan?
Klik hier vir die jongste uitgawe van Semper!
The latest edition of Concipio is available online. Click here to view.
