Special Christmas Offer – 150 Commemorative Book

Looking for the perfect Christmas gift for your parents or children who once walked the halls of Paul Roos Gymnasium? In 2016, the school proudly celebrated 150 years of excellence with a beautifully crafted commemorative book. This exclusive volume captures the rich history, traditions, and achievements that shaped generations of Paul Roos learners.

A limited number of these treasured books are still available – a timeless keepsake that will make any Paul Roos old boy or parent beam with pride. Choose between a classic hardcover or a luxurious leather edition (limited stock available). Give the gift of heritage this Christmas and secure a piece of Paul Roos history for your loved ones.

Email your completed order form to Elza Van der Walt at 150trust@paulroos.co.za. Bank details will be shared via WhatsApp once your order is received.

Order Form: Click here

Spesiale Kersaanbod – 150 Gedenkboek

Op soek na die ideale Kersgeskenk vir u ouers of kinders wat hul skooljare by Paul Roos Gimnasium deurgebring het? In 2016 het die skool sy 150 jaar van uitnemendheid gevier met ’n pragtige gedenkboek. Hierdie eksklusiewe uitgawe bied ’n kosbare blik op die geskiedenis, tradisies en prestasies wat geslagte Paul Roos-leerlinge gevorm het.

Slegs ’n beperkte aantal van hierdie waardevolle boeke is nog beskikbaar – ’n tydlose geskenk wat enige Paul Roos-ouer of oud-leerling met trots sal koester. Kies tussen ’n klassieke hardeband of ’n luukse leeromslag (beperkte voorraad beskikbaar). Gee hierdie Kersfees die geskenk van erfenis en verseker ’n stukkie Paul Roos-geskiedenis vir u geliefdes.

E-pos: Stuur u voltooide bestelvorm aan Elza Van der Walt by 150trust@paulroos.co.za. Bankbesonderhede sal per WhatsApp gedeel word sodra u bestelling ontvang is.

Bestelvorm: Klik hier

Special Offer – 150 Commemorative Book

In 2016, Paul Roos Gymnasium celebrated 150 Years of excellence. The school marked its remarkable 150th anniversary with a special commemorative book, offering a unique glimpse into its history and numerous achievements over the decades. A limited number of these exclusive books are still available at a special offer – don’t miss your chance to own a piece of history. Choose a classic hardcover or a luxurious leather cover (limited quantity available) to suit your preference. Order today to secure your copy!

Email your completed order form to Elza Van der Walt at 150trust@paulroos.co.za – after which the bank details will be shared via WhatsApp. Thank you!

Order Form: https://drive.google.com/file/d/1udBa_bbrz3tNZB–hU13expZxIFnJMNv/view?usp=sharing

************************

Spesiale Aanbod: 150 Gedenkboek

In 2016 het Paul Roos Gimnasium 150 jaar van uitnemendheid gevier. Die skool het sy merkwaardige 150ste bestaansjaar gevier met ‘n spesiale gedenkboek, wat ‘n unieke blik in sy geskiedenis en talle prestasies oor die dekades bied. ‘n Beperkte aantal van hierdie eksklusiewe boeke is steeds beskikbaar teen ‘n spesiale aanbod – moenie u kans misloop om ‘n stukkie geskiedenis te besit nie. Kies ‘n klassieke hardeband of ‘n luukse leeromslag (beperkte hoeveelheid beskikbaar) om by u voorkeur te pas. Bestel vandag nog om u kopie te verseker!

E-pos u voltooide bestelvorm aan Elza Van der Walt by 150trust@paulroos.co.za – waarna die bankbesonderhede per WhatsApp met u gedeel word. Baie dankie!

Bestelvorm: https://drive.google.com/file/d/1udBa_bbrz3tNZB–hU13expZxIFnJMNv/view?usp=sharing

Waar kry jy jou baadjie en ander memorabilia?

Die Splendidior-winkel op die skoolterrein onder die Japie Krige-saal, langs Roosinbosch-kafeteria, is nie net vir nuwe skool- en sportuitrusting nie. Dit is ook die plek waar jy jou Oudleerder-baadjie kan bestel en ondersteunersdrag kan koop.

Die winkel se besigheidsure is gedurende skoolkwartale van 07:30 tot16:00 op skooldae. Dit is gewoonlik gesluit op Saterdae, maar met die oog op die nuwe skooljaar is dit ook op Saterdae van 08:00 tot 13:00 oop, tot en met 20 Desember 2024. Op Sondae, openbare vakansiedae en gedurende skoolvakansies is dit gesluit.

Debiet- en kredietkaarte word aanvaar, behalwe Diners Club en American Express.

Die skoolkwartale in 2025 is soos volg:

  • 15 Januarie – 28 Maart (oop 6 Januarie en sluit 28 Maart)
  • 08 April – 27 Junie (oop 7 April en sluit 27 Junie)
  • 22 Julie – 3 Oktober (oop 21 Julie en sluit 3 Oktober)
  • 13 Oktober – 10 Desember (oop 10 Oktober en sluit 20 Desember)

Kontak kan gemaak word per:

  • Epos: splendidior@dejagers.co.za
  • Landlyn: 023 004 1568
  • WhatsApp: 066 294 0629
PRG OBU Merchandise / PRG OSU Klerasie

Make sure you show your support for PRG by wearing any of the following: Beanies, Scarves, Crew Neck Sweater, Hoodie, Golf shirt, Caps and Puffer Jackets:
https://wearwithpride.co.za/product-category/paul-roos-old-boys/

PRG Veldskoen:
https://www.veldskoen.com/products/paul-roos-veldskoen

PRG Old Boys Blazer:
The Old Boys Blazer can be ordered at Splendidior Brand Shop, the order form and updated 2024 prices are available here.

Nou is te laat!

Die OSU-kantoor het ons laat weet dat die feeswyn Splendidior 150 totaal uitverkoop is.

Dankie aan almal wat gehelp het om hierdie Cabernet Sauvignon met ‘n vierstergradering van John Platter te maak. Dit het die volgende kelders ingesluit: Beyerskloof, Edgebaston, Kaapzicht, Kanonkop, Kleine Zalze, Meerlust, Middelvlei, Neil Ellis, Overgaauw, Rust en Vrede, Simonsig en The Stellenbosch Reserve.

Hopelik is daar nog ‘n paar bottels in iemand se kelder as jy wil vasstel of  Platter in die kol was met sy  beskrywing: “Silky smooth body, a long life ahead. Splendid indeed!”

Bel sommer nou, want netnou is te laat!

Het die Boomshakalaka vir die bemarking van Splendidior 150 gewerk? Klaarblyklik!

Na verlede keer se advertensie is daar nog net twee 15 liter-wynbottels van hierdie gesogte 2013 wyn beskikbaar. Kontak sommer gou die OSU-kantoor as jy belangstel.


“Silky smooth body, a long life ahead. Splendid indeed!”

4-Star John Platter grading | Cabernet Sauvignon 2013 blend of:

Beyerskloof | Edgebaston | Kaapzicht | Kanonkop | Kleine Zalze | Meerlust | Middelvlei | Neil Ellis | Overgaauw | Rust en Vrede | Simonsig | The Stellenbosch Reserve