
By die Massareünie en Algemene Jaarvergadering het rektor André van Staden ons herinner dat al presteer Paul Roos Gimnasium op elke gebied van die akademie, sport en kultuur, gaan dit eintlik oor die etos, waardes en die gees van die skool.
The old school values of pride, respect and gentlemanship must be protected and lived according to, if we want to command respect. It must be carried over from generation to generation.
Uit die argiewe is daar verskeie mooi stories in hierdie uitgawe. Wyle prof. Pieter Kapp neem in ‘n Huisgenoot-artikel van 1966 oor die skool se eeufees die leser terug na die heel eerste vergadering waar dertig Stellenbossers besluit het dat dié dorp ‘n goeie skool verdien.
There are also some interesting stories from the archives about the man who the school was named after, as well as statistics to prove that PRG is the school that, so far, has the most Springbok rugby players. One of them is Steven Kitshoff, who departed recently from the Stormers, but still has much to give to the game.
Op akademiese gebied het Jean Durand voortgebou op sy prestasies van die verlede deur die gesogte CGW Schumann-toekenning in ekonomiese en bestuurswetenskappe aan die SU te wen, en al is Dieter Eiselen eintlik ‘n Amerikaanse voetbalster, spog hy nou ook met ‘n graad van Yale-universiteit.
The Old Boys know how to celebrate special occasions and there are stories and photos from the 1963, 1983, 1993 and 2003 class reunions, as well as a Class of 2000 Spitbraai at the cricket match between PRG and Grey High. Pollas were held in Helderberg, Sydney and Windhoek.
Skaf vir jou die handelsmerk Puffer-baadjie aan om PRG by sy sportgeleenthede in die derde kwartaal te ondersteun. Onthou ook om vir die 2023-Lenteloop op die Swartboskloofroete te registreer.
A remarkable victory was achieved in an away game against Paarl Boys High. You will enjoy this edition and we will appreciate your feedback.




















