Hopefully, this Winter 2022 edition of the Paul Roos Old Boys’ Newsblog will brighten your day as much as Wouter van der Heever’s spellbinding video story https://youtu.be/8nC2n2ztEFE about the Old Boys’ Anthem, which is not only rousing excitement at the Alma Mater’s sports days, but also keeping us in touch with our Scottish educational roots.
Month: July 2022
Brandon Visser (2008) receives Royal Medal for Bravery
Brandon Visser (2008) was onlangs in die nuus oor die koninklike medalje wat hy ontvang het vir sy dapper optrede in Junie verlede jaar toe hy ‘n vrou van verdrinking in die Teems gered het. Dit is tydens ‘n seremonie in Londen deur prinses Alexandra, Koningin Elizabeth II se niggie, aan hom oorhandig. Sy vriendin, Karolina Dovgialo, het hom sonder dat hy geweet het vir die toekenning ingeskryf. Sy trotse ma, Tracy, het die foto’s hierby gestuur. Die berig hieronder kom (met geringe aanpassings) uit Matiesalumni.com:
Continue reading Brandon Visser (2008) receives Royal Medal for BraveryKlaus von Pressentin (1996) receives international recognition
Klaus von Pressentin (1996) het onlangs ‘n toekenning van die internasionale Vereniging van Opleiers in Familie-gesondheid (STFM) ontvang wat hom in staat sal stel om later vanjaar sy ondervinding plaaslik as Hoof van die Afdeling vir Familie-gesondheid by die Universiteit van Kaapstad en as hoofredakteur van die vaktydskrif South African Family Practice by die STFM Kongres in Amerika te gaan deel.
Continue reading Klaus von Pressentin (1996) receives international recognitionOld Boys vereer gewilde onderwysers op Massa-reünie
Twee onderwysers is tydens die Massa-reünie op Vrydag 20 Mei 2022 deur die Oud-skoliere-unie vereer vir die uitsonderlike rol wat hul albei al oor ‘n lang tydperk by Paul Roos Gimnasium speel.
Continue reading Old Boys vereer gewilde onderwysers op Massa-reünieDoen aansoek vir die Rhodesbeurs
Applications are now open for the sought-after Rhodes Bursary, annually awarded to a former student of Paul Roos Gymnasium or its sister schools in Stellenbosch – Rhenish Girls High and Hoër Meisieskool Bloemhof.
Continue reading Doen aansoek vir die RhodesbeursKry jou litte en skoene reg vir vanjaar se Lenteloop
Everybody, even family and friends of Old Boys, are invited to join the Spring Walk planned for Saturday 24 September. The organisers are considering using the Bergpad above Coetzenburg as the Assegaaibosch Nature Reserve has not yet been reopened after last year’s devastating veld fire. You don’t even have to do the whole thing! Just come and enjoy nature and contribute to nature awareness.
Continue reading Kry jou litte en skoene reg vir vanjaar se LenteloopHelp die Stellenbosch Trail Fund om die Eersterivier skoon te hou en te beveilig
Van tyd tot tyd vra mense hoe hulle ‘n sinvolle bydrae kan lewer tot omgewingsbewaring of selfs geld aan Paul Roos Gimnasium daarvoor kan skenk met die wete dat hul geld goed en eerlik aangewend sal word.
Die nie-winsgewende organisasie Stellenbosch Trail Fund (STF) is die antwoord.
Continue reading Help die Stellenbosch Trail Fund om die Eersterivier skoon te hou en te beveiligCorné Weilbach (2020) ingesluit in Junior Springbokspan
Corné Weilbach (2020) is deel van die Junior Springbokspan wat tans in Italië aan ‘n o.20-toernooi teen spanne van die Ses Nasies (Engeland, Frankryk, Ierland, Italië, Skotland en Wallis) en Georgië deelneem. Dié staatmaker vir die Maties en die WP in die voorry, is vanjaar ‘n tweedejaar B Com-student aan die Universiteit van Stellenbosch.
Skoolnuus uit die leerders se oogpunt!
As jy nie weet vir watter onderwysers die huidige Paul Roosers ligloop nie, kyk gerus na die jongste uitgawe van Concipio om die antwoord te kry. Juffrou Stoffies is heelonder aan hierdie lys, om een geheim te verklap.
And you will probably guess correctly which opponent school the boys in maroon dislike the most.
Continue reading Skoolnuus uit die leerders se oogpunt!Skool lewer baie provinsiale spelers op

Nie minder nie as 22 PRG rugbyspelers sal in die vakansie in WP-kleure aan provinsiale toernooie deelneem.
Continue reading Skool lewer baie provinsiale spelers opBel sommer nou, want netnou is te laat!
Het die Boomshakalaka vir die bemarking van Splendidior 150 gewerk? Klaarblyklik!
Na verlede keer se advertensie is daar nog net twee 15 liter-wynbottels van hierdie gesogte 2013 wyn beskikbaar. Kontak sommer gou die OSU-kantoor as jy belangstel.

“Silky smooth body, a long life ahead. Splendid indeed!”
4-Star John Platter grading | Cabernet Sauvignon 2013 blend of:
Beyerskloof | Edgebaston | Kaapzicht | Kanonkop | Kleine Zalze | Meerlust | Middelvlei | Neil Ellis | Overgaauw | Rust en Vrede | Simonsig | The Stellenbosch Reserve
Memorabilia
Dasse, baadjies, hoede en, natuurlik, Semper wyn!
Bestel jou Paul Roos Gimnasium memorabilia nou.
Bel sommer nou, want netnou is te te laat!
Het die Boomshakalaka vir die bemarking van Splendidior 150 gewerk? Klaarblyklik!
Na verlede keer se advertensie is daar nog net twee 15 liter-wynbottels van hierdie gesogte 2013 wyn beskikbaar. Kontak sommer gou die OSU-kantoor as jy belangstel.
Continue reading Bel sommer nou, want netnou is te te laat!Fotobeeld van AJV en Massa-reünie

Lekker kuier en gesels was aan die orde van die dag by die Oud-skoliere-unie se algemene jaarvergadering en massa-reünie op Vrydag 20 Maart vanjaar.
Continue reading Fotobeeld van AJV en Massa-reünie
