Twee stellings in die tariefkaart vir Paul Roos Gimnasium se Jaarblad 2020 gryp my aandag vas: In ‘n jaar van ongekende uitdagings wys PRG sy staal … en dat dié publikasie die onstuitbare gees van die skool vasvang. Sjoe, hoe waar is dit nie! Hoe verbete en vasberade bly ons nie die stryd voer nie.
Continue reading Die onstuitbare gees van ons skoolMonth: October 2020
Old-boys maak hul merk
Voortaan gaan ons in elke uitgawe van die Nuusblog blootstelling gee aan twee of drie bekende, maar nie oorbekende Old-boys oor wie daar berigte in die media verskyn. Hierdie keer kyk ons wie is Peter Lor (1963), Louis Heyneman (1972) en Leon Schreiber (2006).
Continue reading Old-boys maak hul merkIndrukwekkende rugbystatistiek
Rugbyliefhebbers sal hulle verlustig aan die uiteensetting hieronder van al die Paul Roosers wat tans hul merk internasionaal en topvlak-plaaslik op die speelveld maak. Ses van die huidige matrieks het reeds kontrakte losgeslaan en dit wil voorkom of daar ‘n verdere 61 Old-boys is wat van rugby ‘n loopbaan maak.
Continue reading Indrukwekkende rugbystatistiekJF Marais Biblioteek
As seen in the Chairman’s Message, the Old Boys Union had made it one of its goals to fund PRG’s JF Marais Library Project. Rector André van Staden explains in this article the importance of having a library and what major achievements by Old Boys could have been stimulated by having access to an excellent library in the past.
Continue reading JF Marais BiblioteekBorg ‘n Paul Rooser/ Sponser a Paul Rooser
‘n Fondsinsamelingsprojek om dit vir behoeftige leerders moontlik te maak om aan Paul Roos Gimnasium skool te gaan, is onlangs gestig.
Continue reading Borg ‘n Paul Rooser/ Sponser a Paul RooserOrder your copy of 25 Great South African Rugby Schools now
Here is an offer to Paul Roos Old Boys to purchase a very relevant book on rugby entitled 25 Great South African Rugby Schools and naturally a very substantial chapter on Paul Roos is included. The book is 276 pages in length and contains over 500 photographs.
Continue reading Order your copy of 25 Great South African Rugby Schools nowGholfdag nou einde November
Die datum van die Paul Roos Gimnasium Old-boys Rugbykomitee se jaarlikse Gholfdag op die Stellenbosch-gholfklub is tot Donderdag 26 November 2020 aangeskuif. Hopelik gaan omstandighede dit dan toelaat om ‘n prysuitdelingsfunksie na afloop van die gholfdag, te hou.
Continue reading Gholfdag nou einde NovemberPRG Sake-netwerk ondervind net positiewe “groei-probleme”
PRG Old Boys Business Network founder, Etienne Beneke (1988), is satisfied that the Facebook group is fulfilling its role but proposes in view of the popularity of Whatsapp groups that a different approach be followed, i.e. that the FB group is used as the hub where one first go and look for a product or a services before you go elsewhere. He invites comment on his idea.
Continue reading PRG Sake-netwerk ondervind net positiewe “groei-probleme”New at the Semper Wine Club
Die Semper-wynklub woel en werskaf om vir sy lede onweerstaanbare aanbiedinge te bied. Nuut op die virtuele rak is die Splendidior Magnum en ‘n kis gemengde wyne van Mont Blois-landgoed, waar Old-boy Ernst Bruwer en sy vrou, Nina-Mari, aan die voet van die Langeberge die wynmaakkuns beoefen.
Continue reading New at the Semper Wine ClubJou kans om in jaarblad te adverteer
Hoewel die spertyd vir besprekings al verby is, kan jy gerus kontak maak om te hoor of jou onderneming nog geakkommodeer kan word.
Continue reading Jou kans om in jaarblad te adverteerLidmaatskap en ledegeld / Membership and fees
Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.
Continue reading Lidmaatskap en ledegeld / Membership and feesIn Memoriam
Vir ons Old-boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
Continue reading In MemoriamSias Mey (1963) was ‘n mentor vir baie
Sias is op 16 Junie 2020 oorlede na ‘n merkwaardige loopbaan van 46 jaar as mediese praktisyn. Die oorsaak van sy dood was nie Covid-verwant nie.
Hy en sy broer Theo was een van twee tweelinge in die 1963-matriekklas en hy was een van vier mediese dokters wat hierdie jaargroep opgelewer het.
Continue reading Sias Mey (1963) was ‘n mentor vir baieHoofleiers en Leerlingraad 2021
Gelukwense aan die nuwe Leerlingraad en die Hoofleiers wat pas aangewys is om van nou af tot in 2021 die leiding op die kampus van Paul Roos Gimnasium en elders te neem.
Continue reading Hoofleiers en Leerlingraad 2021
