In hierdie eerste kwartaal van 2022 het daar ‘n paar goed by ons Alma Mater en ook elders gebeur wat ‘n mens laat besef dat al verander dinge hoe kwaai, dit goed is om jou wortels stewig geanker te hê.
Continue reading Aanpassing met die tydMonth: April 2022
PRG se nuwe Junior Sokkerakademie gewild

Sokker by Paul Roos Gimnasium gaan van krag tot krag. Deelname aan die Junior Sokkerakademie wat op Maandag 31 Januarie en Dinsdag 1 Februarie 2022 geloods is, het binne enkele weke verdubbel.
Continue reading PRG se nuwe Junior Sokkerakademie gewildAlex Aldrich ontpop as rugbyspeler op Harvard

Alex Aldrich (2018) het verlede jaar toelating gekry om aan die Harvard Universiteit in Cambridge, Massachusetts, in die VSA te gaan studeer. Hy het reeds die tweede jaar van sy MBChB-studies aan die Universiteit Stellenbosch afgehandel toe hy op ’n dag besluit het om aansoek te doen by Harvard – en toe bo verwagting toelating kry.
Harvard is die oudste instituut vir tersiêre onderrig in die Verenigde State en een van die toonaangewendste ter wêreld.
Alex was ’n prefek by Paul Roos en was bekend vir veral sy bydrae tot kultuur op die kampus – hy was ’n ywerige debatteerder, het musiek as vak geneem en in die koor gesing.
By Harvard kry hy deesdae tyd om te midde van ’n oorvol akademiese program rugby te speel!
Continue reading Alex Aldrich ontpop as rugbyspeler op HarvardKontraste belig in militêr se digbundeldebuut
Op 27 Februarie is die krygskundige Louis du Plessis (1963) se eerste digbundel Teen Helderberg by die Rupertmuseum in Stellenbosch bekend gestel.

Van sy 1963-klasmaats was by die geleentheid. Op die foto hierbo staan van links: Theo Mey, Louis du Plessis, Johan de Beer en Manie van Zyl.
Continue reading Kontraste belig in militêr se digbundeldebuutLenteloop vanjaar weer in Assegaaibosch / Jonkershoek
Maak seker jy teken nou al die datum aan van vanjaar se Lenteloop: Saterdagoggend 24 September. Na verlede jaar se goeie opkoms toe die Lenteloop na vyftig jaar herleef het, is besluit dat dit voortaan jaarliks gehou sal word.
Continue reading Lenteloop vanjaar weer in Assegaaibosch / JonkershoekSimon Ince se epiese swemtog

Simon Ince (1977) het op 20 Februarie van Miller’s Point by Simonstad na Rooiels geswem en sodoende die Guinness World Records gehaal as die oudste persoon (62) om dié moordende swemtog oor Valsbaai te voltooi.
Continue reading Simon Ince se epiese swemtogNuwe opbetaalde OSU-Lede vir 2022
Oupa’s, Pa’s en Graad 8s
Skool herdenk sy stigtingsdag

Die streekskoerant Bolander het puik dekking gegee aan Paul Roos Gimnasium se herdenking begin Maart van sy ontstaan 156 jaar gelede.
Continue reading Skool herdenk sy stigtingsdagDress to impress!

That is the dress code for Old Boys’ Union Dinner on Friday 20 May 2022.
Luckily, you do not have to search around to buy your Old Boy’s blazer, tie and cap. Just order it online by clicking here.
When at the school go to Splendidior Memorabilia Shop downstairs at the Japie Krige Hall, or contact John at 0662940629 with all your enquiries.
Enige tyd is ‘n goeie tyd

Wat jy nie op skool geleer word nie, is die Boomshakalaka! Word wys en bestel nou jou Splendidior 150 Magnum (1,5 liter) by die Old Boys kantoor deur die bestelvorm te voltooi en aan oldboys@paulroos.co.za te e-pos.
Continue reading Enige tyd is ‘n goeie tydTyd om saam te trek
Trek aan om indruk te maak!
Met ander woorde, trek jou Old Boys-baadjie en das aan, en kom woon die massa-reünie, algemene jaarvergadering en dinee op Vrydag 20 Mei 2022 om sesuur in die PRG-sentrum by.
Hierdie geleentheid is vir alle jaargroepe, van 1950 tot 2021.
Continue reading Tyd om saam te trekPRG Classic Ghofldag gewilder as ooit
Die jaarlikse PRG Classic Gholfdag, wat vir die sesde agtereenvolgende keer in samewerking met Lew Geffen/Sotheby’s Realty Internasionaal, aangebied is, bly een van die groot hoogtepunte op die OSU se kalender.
Continue reading PRG Classic Ghofldag gewilder as ooitLondon Polla gathers for the first time after Covid 19 outbreak
Cobus Visagie, bekende Springbok-vasskopstut, het die eerste Polla na die Covid 19-uitbraak in Londen bygewoon en doen verslag oor die skemerkelkgeleentheid op 17 Maart vanjaar, waar nie net die skoollied gesing is nie, maar ook diep dinge oor fondswerwing en sakesukses gepraat is.
Continue reading London Polla gathers for the first time after Covid 19 outbreak

