Edition / Uitgawe Dec 2017

Bly op hoogte met skoolnuus

Baie Old Boys maak gebruik van ons skakel na die Semper om te sien wat op Paul Roos Gimnasium se skoolgronde aangaan. Aan die einde van die jaar word die Semper vervang met die jaarblad wat ongelukkig nie in ʼn elektroniese formaat beskikbaar is nie.

There is not a new Semper at this time of the year, but you can enjoy all the older issues by clicking here.

The latest issue of Concipio, however, is available online here.