Z-dag
Edition / Uitgawe Nov 2015

Z-Dag 2015

By vanjaar se z-dag vir matrieks was daar weer ‘n goeie span pa’s en seuns wat daarmee kan spog dat hulle albei die skoolbanke van Paul Roos Gimnasium beset het.

Van links is Kobus (1976) en Malan Basson, Hans (1980) en Rüderick  Heuer, Pierre (1985)  en Dawie Liebenberg , Hendrik (1981) en Riis Lemmer,  en ook Hein (1986) en Joa Swart. Afwesig was Tokkas (1983) en Ian van Heerden.