Edition / Uitgawe Jun 2019

Ons nuwe Old Boys-baadjie binnekort beskikbaar

Só lyk die ontwerp van die Old Boys-baadjie wat albei stemrondes gewen het. Hierdie ontwerp het die meeste steun gekry van Old Boys van 26 verskillende jaargroepe, oud en jonk. Die nuwe baadjie sal moontlik in Augustus vanjaar al bestel kan word en heel waarskynlik van Oktober beskikbaar wees.

This is what the preferred design of the Old Boys blazer looks like. Two rounds of voting took place in which members of 26 year groups, from old to young, participated. If all goes according to plan we will start taking orders in August and the first blazers will be ready for delivery in October.