Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
We would like to pay tribute to the following members of our fraternity who shared our hallowed school grounds with us and contributed in some or other way to the memories many of us treasure.
Semper Recordatus Numquam Oblitus (“always remember never forgot”)
Junie
- Tim Bougas (1980)
- Andrew Robinson (oud-onderwyser van 1994 tot 2006)
Julie
- Chimpie Cawood (een van die vorige voorsitters van die beheerliggaam)
