Edition / Uitgawe Oct 2020

Kry jou hemp en baadjie by Splendidior

Splendidior, die PRG-winkel, geleë onder die Japie Krige-saal, het onlangs weer begin sake doen. Kom maak gerus ‘n draai gedurende weeksdae, 09:00 tot 16:00.

There is a special offer on the Old Boys Long Sleeve Shirt, Slim Fit, which is available at R150 per shirt  in limited quantities. Sizes available: Large, X-Large & XX-Large.

The Old Boys’ Blazers are in stock, kindly see the price list.

Willie le Roux dra trots sy Old-boys-baadjie, voor sy onlangse vertrek na Japan waar hy vir Toyota Verblitz gaan speel.