Vir ons Old Boys is dit altyd hartseernuus om van die afsterwe van iemand uit ons geledere te verneem. Maar ons weet dat die dood ʼn onvermydelike deel van ons aardse bestaan is.
We would like to pay tribute to the following members of our fraternity who shared our hallowed school grounds with us and contributed in some or other way to the memories many of us treasure:
September
Anton Scalabrino (1973)
Oktober
Piet de Jager (1956)
Ernand van Driel (2018)*
Faroek Smit (1958)
John Uys (1954)

*Ernand se familie het aan die OSU geskryf: “Ons as die Van Driel-familie (Robbie, Danell, Leendert, Leon, RW, Rayner en Durand) waardeer jul gebede en ondersteuning vreeslik baie. God se genade en liefde vou ons toe en dra ons. Sy vrede en vertroosting is oorvloedig. Dankie vir die ondersteuning vanaf die Paul Roos Gimnasium gemeenskap.”
