Edition / Uitgawe Apr 2022

Enige tyd is ‘n goeie tyd

Wat jy nie op skool geleer word nie, is die Boomshakalaka! Word wys en bestel nou jou Splendidior 150 Magnum (1,5 liter) by die Old Boys kantoor deur die bestelvorm te voltooi en aan oldboys@paulroos.co.za te e-pos.


Nooi ‘n paar vriende en vriendinne en trek die kurk. Sit die musiek op en geniet dit. Hoe lekker gaan dit nie met ‘n bietjie Braziliaanse ritme wees nie?

“Silky smooth body, a long life ahead. Splendid indeed!”

4-Star John Platter grading | Cabernet Sauvignon 2013 blend of:

Beyerskloof | Edgebaston | Kaapzicht | Kanonkop | Kleine Zalze | Meerlust | Middelvlei | Neil Ellis |Overgaauw | Rust en Vrede | Simonsig | The Stellenbosch Reserve

Splendidior 150 Special Offer order form