‘n Groot hartseer vir menige Old Boy van die jare tagtig was die heengaan van die oudonderwyser, John Malan.
Jean Meiring se inskrywing van 09 Mei op Facebook vat die gevoel vas:
We have learnt the sad news that John Malan, Accountancy and Religious Instruction teacher and cricket and hockey coach, has passed away from cancer. Condolences to his wife Sandie and children Philip and Anna. He is remembered by many old boys as a remarkable figure at Paul Roos, the personification of many of the best values we strive for, a true gentleman.
Die foto wat op 10 Mei op Facebook geplaas word, raak die hartsnare: hande in die sak en laggend tussen ‘n groep seuns – ‘n onderwyser en ‘n vriend!
Lees gerus die inskrywings wat gedeel word:
