In sy boodskap by die Massareünie het rektor André van Staden klem geplaas op 2022 wat ‘n uitsonderlike jaar van prestasie was. Kom blaai gerus weer deur verlede jaar se jaarblad en kyk hoe daar met hierdie spogpublikasie van altesame 180 bladsye uitgehaal en gewys word.
Klik hier om dit te herleef: https://paulroos.co.za/jaarblad-annual/
