Edition / Uitgawe Jun 2023

Paul Roos klop Boishaai oortuigend

Paul Roos se oorwinning op 27 Mei in die Paarl was die eerste een sedert 2003 in die Brugstraat-stadion.

Boonop het die klas van 2003 op die Vrydag voor die wedstryd hul 20-jaar reünie gehou en kon hulle saam hierdie oorwinning vier.

Van die  27 wedstryde gespeel, het PRG 19 gewen, 1 was gelykop en 7 is verloor.