Die kaptein van die eerste span van 1929, voor in die middel met die bal, is Ivor Price Townsend. Ivor was ook PRG se eerste junior Springbokspeler en lid van die 1932 wat onder leiding van Paul Roos in Argentinië gaan toer het. Sy rugbyloopbaan is kortgeknip omdat hy na skool
op hul familieplaas in Zastron moes gaan boer.
