Edition / Uitgawe Mar 2018

100 Jaar se PRG eerstespan- rugbykapteins

Nota aan lesers: U sal opmerk dat by enkele jaartalle ontbreek die kaptein se naam. Die rede is dat daar óf nie jaarblaaie óf nie spanfoto’s in ons skool se argief beskikbaar is nie. Laat weet gerus Mariena Kotze by die argief as julle met name van kapteins vorendag kan kom.

  • 1918 JP Odendaal
  • 1919 Johannes P Michau  (Mannetjies) word Springbok in 1921
  • 1920 A Van der Westhuizen
  • 1921 Michau later  Nicholaas J Bosman
  • 1922 Inligting benodig

1922 Eerstespan

  • 1923 W Retief
  • 1924 M de Jongh
  • 1925 Kotie Venter
  • 1926 IJJ Lochner
  • 1927 Charl Frans Naudé
  • 1928 Ralph Paul Cluver (vleuel)
  • 1929 Ivor Price Townsend
1929 Eerstespan
Die kaptein van die eerste span van 1929, voor in die middel met die bal, is Ivor Price Townsend. Ivor was ook PRG se eerste junior Springbokspeler en lid van die 1932 wat onder leiding van Paul Roos in Argentinië gaan toer het. Sy rugbyloopbaan is kortgeknip omdat hy na skool op hul familieplaas in Zastron moes gaan boer.
  • 1930 Inligting benodig
  • 1931 Inligting benodig
  • 1932 Daantjie Barnard
  • 1933 D Bethel
  • 1934 AM Bain
  • 1935 SJ van der Spuy
  • 1936 Ockert J du Toit  kaptein 1 ste span  en o 17 A John Trengrove (later judge)
  • 1937 P F van Niekerk
  • 1938 Abraham J  Cilliers
  • 1939 F van Reenen (volgens foto) (Klaslys praat van  Hendrik H)
  • 1940 George M Pereira
  • 1941 Inligting benodig
  • 1942 Justus Ludolf Luttig
  • 1943 M Lategan  (Tjol)
  • 1944 Gert P  de Beer
  • 1945 Wessel Fourie
  • 1946 Reginald Hendri  Stewart
  • 1947 Louw (Andrew) – Inligting benodig
  • 1948 C Lombard
  • 1949 David S Werge (Shorty)

1949 Eerstespan

  • 1950 GH Steyn, Wasserfall
  • 1951 Jan H Momberg
  • 1952 Stephanus P Botha (Fanie)
  • 1953 AJ Botha
  • 1954 Jan van Zyl
  • 1955 Jan van Zyl
  • 1956 Pieter J Smit
  • 1957 G Krige
  • 1958 Wouter Pienaar
  • 1959 David S Marais
  • 1960 C Bester
  • 1961 A Stevens
  • 1962 Dirk J La Cock
  • 1963 Dirk J La Cock
  • 1964 Wilhelm (Helmie)  de Vries
  • 1965 Hubert van der Spuy
  • 1966 André van Rooyen (oorlede in motorongeluk   in 1971 )
  • 1967 André Pretorius
  • 1968 Jacques Hoffman
  • 1969 Butch Pruin
  • 1970 Hennie Steenkamp

1970 Eerstespan

  • 1971 Pieter le Roux
  • 1972 Riaan Gerber
  • 1973 Schabort Krige (Skip)  Rhodesbeurshouer. Niel se broer
  • 1974 George Rautenbach
  • 1975 Francois van de Merwe (ook Hoofseun 1975)
  • 1976 Danie  Smith (woon op Stellenbosch)
  • 1977 Faf van der Merwe
  • 1978 GP van den Heever
  • 1979 Gerhard de Wet
  • 1980 Riaan Laubscher (oorlede in motorongeluk rondom 1985)
  • 1981 Hein  Rietman
  • 1982 Frede Louw
  • 1983 Russel Gerber
  • 1984 Gielie Vermeulen
  • 1985 Wayne Bird
  • 1986 Wayne Bird
  • 1987 Christof du Toit
  • 1988 Louis van Wyk
  • 1989 Justin Hendriks
  • 1990 Justin Hendriks
  • 1991 Tiaan Muller
  • 1992 Bles Kemp
  • 1993 Jan Gideon van den Heever
  • 1994 Gerald Steenkamp
  • 1995 Etienne Terblanche
  • 1996 Stoffel Vorster
  • 1997 Conrad Burke
  • 1998 Ernst Joubert
  • 1999 DuToit Serdyn
1999 Eerstespan
Voor regs is Schalk Brits, latere Springbokhaker. Die eerstespan van 1999 was onoorwonne en vir die eerste keer in die geskiedenis het die hele span die spesiale donker erebaadjies ontvang.
  • 2000 Marcel du Toit (hoofseun)
  • 2001 PD Bosman
  • 2002 Matthew Kretzmann/Schalk Ferreira
  • 2003 Jannie Bosman
  • 2004 Pieter Myburgh/Cameron Peveret was kaptein teen Grey
  • 2005 Cameron Peveret(hoofseun)/ Jacques Southey was kaptein teen Grey
  • 2006 Stephan van der Merwe (onderhoofseun)
  • 2007 Lambert Groenewald
  • 2008 Charl de Villiers (hoofseun)
  • 2009 Rick Schroeder
  • 2010 Renier Marais
  • 2011 Andreas Dercksen
  • 2012 Leonard   Duvenhage
  • 2013 Christo van der Merwe
  • 2014 Michael Meyer
  • 2015 Joa Swart
  • 2016 Damian Willemse
  • 2017 Rufus Dercksen
  • 2018 ?

Mariena Kotze
Argief