Edition / Uitgawe Nov 2015

In memoriam

It is always sad to receive the news that one of our Old Boys passed on. But then one is also reminded by the great poets such as Khalil Gibran that life and death are one, even as the river and the sea is one.

Graag bring ons hulde aan die volgende lede wat die skoolgange en sportvelde saam met ons bewandel het en op een of ander wyse tot die herinneringe wat party van ons koester, bygedra het:

  • Louis Leighton van Tonder (1980) 9 Maart 2015
  • Corrie Cordier (1970) 15 April 2015
  • Charl Bergh (1975): 7 Oktober 2015
  • Gerrit Nieuwoudt (1974): 14 Oktober 2015