
Johan, wat op 19 April 1935 gebore is en op 22 September 2016 gesterf het, sal deur sy familie en vriende onthou word as ʼn mens met ʼn fyn humorsin, lekker stories en liefde vir sy medemens. Hy gaan gemis word en sal vir lank nog deel wees van baie mense se herinneringe.