Edition / Uitgawe Apr 2017

Tannie Dinks word 95

Tannie Dinks Liebenberg, Paul Roos se enigste oorlewende kind, het op 4 Februarie haar 95ste verjaarsdag gevoer. Tannie Dinks (gebore Dalena Roos) is ’n oud-Bloemhoffer (1938) wat deesdae by haar dogter, Lynette Paterson,  op Grahamstad woon. Die saamgestelde foto is van haar op haar troudag op 26- jarige ouderdom en een van haar op haar mondigwording.

Mariena Kotze
PRG Argief

storie 4c foto 2Dienkie en waatlemoen