Edition / Uitgawe Mar 2019

Uitnodiging na Massa-reunie en AJV

Vanjaar se Massa-reunie en Algemene Jaarvergadering beloof om gewilder as ooit te wees weens die talle reunies wat oor die naweek van 17 en 18 Mei gehou word.

Teken nou al die datum aan in jou dagboek en bespreek voortydig! Kliek hier ver die uitnodiging.

Calling on all Old Boys!

Please click here to view your invitation to the Old Boys Mass reunion and AGM on 17 May.

Zapper – Scan here to pay