Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.
Betalende Jaar- en Lewenslede verkry gratis toegang tot Markötter gedurende PRG-rugbywedstryde wanneer hul ledekaarte getoon word by kaartjieverkopers en/of sekuriteit.
Lewenslede ontvang ook ’n Old Boys-das en sertifikaat.
Betalende lede se ledefooie word aangewend om OSU-kantoorkostes te delg en word ook in beleggingsfondse gestort.
Aansoekvorm om Lewenslidmaatskap – click here to open form
Aansoekvorm om Jaarlidmaatskap 2019 – klik hier om oop te maak
Met groot dank en waardering aan die Old Boys wat onlangs aangesluit het as betaalde lede
Lewenslede
| Ross O’ Mahoney | 2009 |
| André Heunis | 2018 |
| Christo Bornman | 1984 |
| Karl Nieuwoudt | 2006 |
| Francois Roux | 2015 |
Jaarlede 2019:
| Nico Redelinghuys | 1979 |
| Francois Schoombee | 1978 |
