Teken sommer nou die datums wat van toepassing is in jou dagboek aan. Ons neem geen verantwoordelikheid as jy na dese ‘n lekker kuier misloop nie.
4 Oktober 2019
Gratis middagete vir alle senior Old Boys (1945 tot 1967), gades/metgeselle is welkom, teen ‘n geringe bedrag van R150.
https://drive.google.com/file/d/1AmzEoCtEKcbRtsN-jk5PPm3dpzg2yXcR/view?usp=sharing
19 Oktober 2019
Reünie (familiedag) in die Noorde:
https://drive.google.com/file/d/1odcIFX-B2PMlwQlmzZgd93YzZoSh_B3x/view?usp=sharing
8 November 2019
Klas van 1959 hou reünie, 60 jare later! Vir navrae kontak asseblief:
- Elza by die OSU-kantoor – 021 883-862 – oldboys@paulroos.co.za
- Polla Roux – polla@bolandpark.co.za of
- Leonico Erasmus – leonico@icon.co.za
