Edition / Uitgawe Mar 2020

Lidmaatskap en ledegeld / Membership and fees

Alle OSU-lede, hetsy betalend of nie-betalend, geniet dieselfde voorregte wanneer dit by reünies, dinees, sportdae, ensovoorts kom.

Betalende Driejaar- en Lewenslede verkry gratis toegang tot Markötter gedurende PRG-rugbywedstryde wanneer hul ledekaarte aan kaartjieverkopers en/of sekuriteitbeamptes getoon word.

Lewenslede ontvang ook ʼn Old Boys-das en sertifikaat.

Betalende lede se ledefooie word aangewend om OSU-kantoorkostes te delg en word ook in beleggingsfondse gestort.

Aansoekvorm om Lewenslidmaatskap – Klik hier vir Afrikaans (or here for English)

Aansoekvorm om 3-jaarlidmaatskap – klik hier om oop te maak

Dit is met trots en dankbaarheid dat ons die volgende Old Boys wat onlangs as betalende lede aangesluit het, verwelkom:

Nuwe lede:

  • Stuart Oliver – 1990;
  • Sean Benton – 1989;
  • Marc Aucamp – 1989; en
  • Jacques de Villiers – 1986

3-jaarlede:

  • Johan Conradie – 2010;
  • Cobus Albertse – 1985; en
  • Ian Boyes – 1963.