Edition / Uitgawe Mar 2020

Paul Roosers en Bloemhoffers van 1980 trek saam

Dié groep Paul Roosers het nie net die ongewone ding gedoen om hul reünie saam met Bloemhof se klas van dieselfde jaar te hou nie, maar ook die afkondiging van die streng Covid19-voorkomingsmaatreëls met ‘n paar uur geklop!

Meeste van die ander reünies wat vir vanjaar beplan is, moes noodgedwonge uitgestel word.

Die gesamentlike reünie is oor die naweek van 13 en 14 Maart 2020 gehou. Ons het nog nie die volledige verslag ontvang nie, maar dit lyk of die here en dames dit baie geniet het.

Klasreünie 1980

Heel Agter: Arnaud Malan, Timo le Roux.

Staande: Poela Heunis, Johann du Toit, Stiaan Engelbrecht, Pieter Dempers, Fanie Viviers, Andre Maree, Steve Cilliers, Marius Roux,  Graham Rosendorff, Jan van Wyk, Gerhard Gillomee, Christo Killian, Wuim Mostert, Deon van Eeden, Rob Reinecke, Ettinne de Beer, Niel Jolly, Pieter Gildenhuis, Christoff Hanekom.

Voor: Christian Meyer, Marius Burger, Connie de Beer, Hans Heuer, Ferdi Krige, Pieter Muller, Christo Rust, Johan Loubser, Frikkie Fourie, Tertius Carinus, Jeff Wedgewood.

Reünie 1980 met Bloemhof

Agter: Christof Hanekom, Landa Roux, Pieter Müller, Stiaan Engelbrecht, Tertius Carinus, Poela Heunis, Carla Lind (Maree), Uta Junghardt (Reuter), Chris Meyer, Elsabe Eybers (Heydenrich), Hans Heuer, Clinton del la Hunt, Terry de Vries, Frikkie Fourie, Robert Laurie, Alison du Toit, Elza van der Merwe (Marais), Willie Thiart, Karen de Kock (Le Roux) , Johann du Toit, Johan Loubser en Kim Lord.

Voor: Rob Reinecke, Marius Roux, Ferdi Krige, Christo Rust, Estelle Eksteen.