ʼn Fondsinsamelingsprojek om dit vir behoeftige leerders moontlik te maak om aan Paul Roos Gimnasium skool te gaan, is onlangs gestig.
Die mikpunt vir aanstaande jaar is om 55 leerders te borg en uiteindelik om vir 120 leerders per jaar borgskappe te bied.
U kan help om dit vir die skool moontlik te maak om gehalte-opvoeding vir more se leiers moontlik te maak.
Klik hier om meer te lees oor hoe om ʼn Paul Rooser te borg.
Click here to read more about sponsoring a Paul Rooser.
