Edition / Uitgawe Apr 2021

Nuus en kalenderdatums uit die OSU-kantoor

Alumnet 

Belangrike datums:

28 Mei 2021

Die PRG Classic Gholfdag in samewerking met Lew Geffen Sotheby’s Realty International

Weens die C-19 situasie het die uitvoerende komitee van die OSU besluit die gholfdag word aangeskuif na 28 Mei, 2021. Die veld is reeds uitverkoop met ‘n waglys sou daar 4-balle onttrek. Enkele putjies is beskikbaar vir borgskap teen R2 000/putjie met betrekking tot 4 en 5-syfer putjies. Ook is borgskap beskikbaar by die Halfweghuis en Oefensetperk (“practice green”) teen R5 000 onderskeidelik.

Inskrywingsvorm: Kliek hier

12 Augustus 2021:

Nashua Paul Roos Gymnasium Captains’ Dinner

15 en 16 Oktober 2021:

Offisiële reünienaweek

15 Oktober 2021:

AJV en Massareünie