‘n Groot leemte is in die geledere van Paul Roos Gimnasium gelaat met die afsterwe van mnr. Werner van Rensburg, Adjunkrektor: Akademie, op 30 Desember 2020 in die ouderdom van 57 aan Covid-19.
Meer oor die lewe en werk van hierdie merkwaardige mens kan te wete gekom word uit die huldeblyk wat op die skool se webtuiste geplaas is. Klik hier.

