Edition / Uitgawe Oct 2021

Twee Adjunkrektore aangestel

Die aanstelling van me Gwen Olivier en mnr AC Blume as nuwe adjunkrektore vir Paul Roos Gimnasium is einde September vanjaar aangekondig. Volgens ‘n verklaring van die skool was daar groot belangstelling in die poste en is die beste kandidate na ‘n omvattende keuringsproses gekies.

Me. Gwen Olivier is met ingang 1 Oktober 2021 as opvolger van wyle mnr. Werner van Rensburg aangewys. Me. Olivier het in Januarie 2006 by Paul Roos Gimnasium begin werk en is in 2012 tot interne adjunkrektor bevorder.

Volgens die rektor, mnr. Andre van Staden, is haar aanstelling `n bewys van die hoogstaande gehalte van die onderwysers by Paul Roos Gimnasium.

Me. Olivier sê dit is vir haar ‘n voorreg om voort te bou op die positiewe leiding en
leierskapontwikkeling onder die bekwame leiding van die rektor.

Mr Alfred Blume grew up in Cradock. He has a Bachelor in Education from NMMU and completed an Honour’s Degree in Educational Management. He has been teaching Afrikaans at Hilton College, KwaZulu-Natal since 2010. He was a member of the school’s Executive and Managing Committee and Chairman of the Housemasters’ Committee.

Mr Blume has a formal rugby coaching background and received an award as Sharks’ Schools u/18 Craven Week rugby team forwards coach (2017 – 2019).

“It is an honour and a privilege to join an outstanding institution such as Paul Roos Gymnasium. I am grateful to the Governing Body for their faith in me,” according to Mr Blume.

Paul Roos Gymnasium welcomes AC and his wife, Kirsty, to Stellenbosch.