Edition / Uitgawe Dec 2021 Pretoria Polla kuier Die Pretoria Old Boys glo klaarblyklik in ‘no names, no packdrill’, maar daar is seker lekker met daardie burgers en bier gekuier. Dankie vir die foto, manne! Related