Edition / Uitgawe Dec 2021

Verskeie jaargroepe trek saam in Oktober

Heelparty reünies kon wel vanjaar ondanks die Covid 19-pandemie gehou word, veral Oktobermaand toe die inperkingsvlak laag was. Hier is foto’s van die onderskeie jaargroepe se saamtrekke:

Verwelkoming van 1971-klas by Japie Krige

Verwelkoming van 1976 (Anton Müller, met leerbaadjie, sit langs Kobus Basson) by Japie Krige

1981-klas tydens hul verwelkoming op 16 Oktober 2021.

1991-klas hou ontbyt by Post Card Café en kyk ook die vrolike video

2001-klas kuier by Markotter.