
Lekker kuier en gesels was aan die orde van die dag by die Oud-skoliere-unie se algemene jaarvergadering en massa-reünie op Vrydag 20 Maart vanjaar.
Die gasspreker by die geleentheid was Ryk van Niekerk (1992), aanbieder van die RSG program Geldsake op weeksdae na ses.
Die oudste Old Boy wat opgedaag het, was Freddie van Coppenhagen (1947), vergesel van sy seun, Carl (1982).
Kliek hier vir ‘n fotobeeld van die jaargroepe: https://www.smugmug.com/gallery/n-zHsmrz en op https://www.smugmug.com/gallery/n-tBb9Rk
Wouter van der Heever se videos het ook groot aftrek gekry. Hier is nog een om te geniet: https://www.youtube.com/watch?v=2xqI7Fbhr-0
