Die Old Boys Meestersgholfkampioenskap vind vanjaar op Vrydag 1 Desember 2023 by die Devonvale-gholfklub plaas.
Die Old Boys Meestersgholfkampioenskap is seker die enigste gholfdag van sy soort op die kalender en slegs vir PRG Old Boys. Dit word oor 27 putjies gespeel. Die wenner ontvang die PRG Maroen-baadjie. Inskrywingsgeld beloop R550 per deelnemer.

Kry meer besonderhede op die grafika hierbo.

