Die Kuipers het vanjaar hul verbintenis met Paul Roos Gimnasium met ‘n derde generasie-leerder na oor die 60 jaar uitgebrei. Van links staan Francois Kuipers (1994 en lid van die leerlingraad), Markus Kuipers (2024 graad 8) en Thobe Kuipers (1962 en onderhoofseun).