Die skokkende nuus oor die moord op Old Boy Stefan Smit in die tyd wat hierdie nuusblog saamgestel is, laat ’n mens besef dat ook in ons geledere slegte dinge met goeie mense kan gebeur.
This is a time that calls for clear and innovative thinking and leadership based on thorough understanding of issues and knowledge and proven expertise. Are the products of PRG up to this challenge? The answer seems yes when you look at the rolls of acknowledgement for recipients of honorary doctorates from the Stellenbosch University and Winners of the Chancellor’s Medal at the same institution that was recently unveiled at the school.
Daar is ook geen twyfel die skool hom vinnig kan aanpas by die eise van die tyd, soos dit duidelik blyk uit die projek om toelatings-en bywoningsregisters van die skool te digitaliseer. Hierdie rekords reflekteer hoe die skool subtiel sy rol gespeel het gedurende die verskillende eras van historiese belang in die nasionale en dorpsgeskiedenis.
Old Boys are now well connected locally and the world over, from Buckingham Palace to the Japie Krige, where five different year groups met for their land mark reunions on 17 May this year, followed by a mass reunion dinner that evening that was attended by 50 percent more Old Boys than the year before.
Dit is asof daar ’n behoefte by oudskoliere posgevat het om bymekaar te staan en solidariteit te betoon, nie net by ’n wonderlike dinee nie, maar ook op die rugbyveld en gholfbaan.
