Gedenkmedaljes – 150 – Commemorative medallions
Daar is nog ʼn beperkte aantal silwer en goue medaljes beskikbaar.
These medallions celebrate the legacy and many traditions of Old Boys that have passed through as scholars and gone on to become role models for generations of Paul Roosers to follow.
Only 2016 of the 1 oz silver crown medallions and 150 of the 1/2 oz gold medallions were made.
Die voorkant van die medalje vertoon die skoolwapen, terwyl die spesiale 150 jaar gedenkingsembleem en die skool se naam in sowel Afrikaans as Engels op die agterkant verskyn.
Kliek hier om jou gedenkmedales te bestel.
Splendidior 150-wyn
Ons besondere Splendidior 150-wyn bly baie gewild en as jy gou spring, kan jy nog hierdie versamelaarswyn in die hande kry. Dit is ʼn 2013 Cabernet Sauvignon-versnit wat uitstekend verouder, gemaak deur twaalf Old Boys van wyn afkomstig van 12 landgoedere.
Gedenkboek kry steeds lof
Ons bekroonde 150-jaar gedenkboek kan ook nog bestel word, kliek hier vir meer besonderhede.

