Edition / Uitgawe Jun 2020

Bestel jou Old Boys-baadjie nou

Die lang verwagte Old Boys-baadjie het aangeland.

Old Boys wat reeds hul baadjies bestel en betaal het kan dit per afspraak by wyse van “drive thru” afhaal op Donderdag 11 Junie tussen 16:00 en 17:00 by Splendidior (die handelsmerk-winkel).

Dié wat dit nog wil bestel, moet asseblief die aanlynbestelvorm voltooi deur hier te klik: https://drive.google.com/file/d/1C6PX_2r8yTlSnVh35A1KHX67BhyAdT8t/view?usp=sharing

Dit is egter belangrik dat aankopers die bestelvorm voltooi en aan die OSU-kantoor die voltooide bestelvorm tesame met die betalingsbewys per e-pos stuur.

Onthou ook dat die OSU ‘n bestelling van minstens ses baadjies op ‘n slag moet plaas by die vervaardiger. Die wagtydperk vir vervaardiging en aflewering is ongeveer 10 weke.