Edition / Uitgawe Oct 2020

Indrukwekkende rugbystatistiek

Rugbyliefhebbers sal hulle verlustig aan die uiteensetting hieronder van al die Paul Roosers wat tans hul merk internasionaal en topvlak-plaaslik op die speelveld maak. Ses van die huidige matrieks het reeds kontrakte losgeslaan en dit wil voorkom of daar ‘n verdere 61 Old-boys is wat van rugby ‘n loopbaan maak.

Maar die vraag is of hierdie lys volledig is? Gaan asseblief met ‘n fynkam deur en laat weet ons of iemand misgekyk is.

The below presentation of Paul Roos Old Boys who have received contracts or are playing professional rugby is impressive, but there may be a chance that we have missed someone. Please check and help us to make the list complete.