Alumnet
- Ons versoek vriendelik dat alle Old Boys hul profiel nagaan of registreer op: https://prg.alumnet.co.za/
- Sien ook die afdelings: “Advertisements” en “Shop”
- NB: Wen een van vier Splendidior 150 magnums wanneer jy by ons Telegram-groep aansluit! Ons moedig soveel moontlik Old Boys aan om aan te haak by OSU-Telegram: https://t.me/PRG_AlumNet_Bot
Belangrike datums:
28 Mei 2021
Die PRG Classic Gholfdag in samewerking met Lew Geffen Sotheby’s Realty International
Weens die C-19 situasie het die uitvoerende komitee van die OSU besluit die gholfdag word aangeskuif na 28 Mei, 2021. Die veld is reeds uitverkoop met ‘n waglys sou daar 4-balle onttrek. Enkele putjies is beskikbaar vir borgskap teen R2 000/putjie met betrekking tot 4 en 5-syfer putjies. Ook is borgskap beskikbaar by die Halfweghuis en Oefensetperk (“practice green”) teen R5 000 onderskeidelik.
Inskrywingsvorm: Kliek hier

12 Augustus 2021:
Nashua Paul Roos Gymnasium Captains’ Dinner
15 en 16 Oktober 2021:
Offisiële reünienaweek
15 Oktober 2021:
AJV en Massareünie
