Corné Weilbach (2020) is deel van die Junior Springbokspan wat tans in Italië aan ‘n o.20-toernooi teen spanne van die Ses Nasies (Engeland, Frankryk, Ierland, Italië, Skotland en Wallis) en Georgië deelneem. Dié staatmaker vir die Maties en die WP in die voorry, is vanjaar ‘n tweedejaar B Com-student aan die Universiteit van Stellenbosch.
Edition / Uitgawe
Jul
2022
