Edition / Uitgawe Jul 2022

Skoolnuus uit die leerders se oogpunt!

As jy nie weet vir watter onderwysers die huidige Paul Roosers ligloop nie, kyk gerus na die jongste uitgawe van Concipio om die antwoord te kry. Juffrou Stoffies is heelonder aan hierdie lys, om een geheim te verklap.

And you will probably guess correctly which opponent school the boys in maroon dislike the most. 

Some other stories that will tickle your interest, are:

  • Who is the Boogieman, Paul Roos Gymnasium’s latest hero on the rugbyfield?
  • How competitive is the school on the soccer pitch, the chess board and in the surf?
  • Die koor is weer terug!

Lees ook oor die Stroomspan, wat sorg dat jy skoolsport en -kultuur lewend op Paul Roos You Tube kan volg.

Klik hier vir die jongste uitgawe van Concipio:  https://paulroos.co.za/files/2022/06/Concipio-Julie_July-2022.pdf